Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Loskop Valley

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Loskop Valley bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 202 resensies.

Groblersdal, Loskopvallei

The Western Breeze

"Baie goeie plekke in die omgewing, veral as die Loskopdam-pad eendag klaar is sal dit sekerlik makliker wees om daar vakansie te hou."

Groblersdal, Loskopvallei

Leselo La Bontshi Lodge

"Die paaie in en om Groblersdal kort aandag, veral die Stoffberg-pad."

Groenkol, Loskopvallei

The Gables Guest House

"Rustige en still buurt, boomryke strate ... ideaal vir 'n laatmiddag stappie."

Kranspoort, Loskopvallei

Bundu Bushveld Retreat

"Kranspoort is ideaal vir die mense wat hou van gholf, die natuur en rustigheid weg van die gejaagde lewe."

Groblersdal, Loskopvallei

Riviersig Self-catering

"Het net vinnig deur die dorp gery - was maar onseker waar die beste winkelsentrums was."

Aerorand, Loskopvallei

Pride Rock Accommodation

"Ek kan nie veel sê oor besienswaardighede nie, dis lekker sentraal en mens kan uitry na ander plekke. "

Gholfsig, Loskopvallei

Setilda's Bed and Breakfast

"Die eetplekke by hul Mall kan maklik bereik word vir die toeris wat nie Middelburg ken nie."

Aerorand, Loskopvallei

Revenir

"Uitstekende oorslaap-geriewe."

Groblersdal, Loskopvallei

Riviersig Self-catering

"Die dorp self is 'n nagmerrie maar die vakansiebestemmings is baie lekker."

Groblersdal, Loskopvallei

Leselo La Bontshi Lodge

"'n Aangename onspanplekkie."

Aerorand, Loskopvallei

Revenir

"Dit is sentraal geleë en naby die hoofroete. "

Groblersdal, Loskopvallei

Lion's Guesthouse

"Wat 'n pragtige plekkie!"

Groblersdal, Loskopvallei

Godiva Boutique and Spa

"Went for long back road drives and saw some hidden gems of SA."

Groblersdal, Loskopvallei

Riviersig Self-catering

"Die area rondom Groblersdal is absoluut pragtig. Groblersdal as dorp self is die tipe plek waar jy net ingaan as jy dringend by die wikels moet wees."

Groblersdal, Loskopvallei

Riviersig Self-catering

"Die dorp is klein genoeg, maar ook groot genoeg en het al die nodige fasiliteite."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 202
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem