Indien jy Ladismith besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ladismith.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ladismith Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ladismith accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Ladismith akkommodasie
Bladsy 7 - 11 lekke plekke om te bly
Plathuis is op 'n plaas en is 42 km vanaf Ladismith. Verblyf is on 'n ou herstelde plaashuis. Die hoofhuis het 2 s...
Opi Oewer Camping & Accommodation bied gaste 'n ontspannende kampeer-ervaring buite Van Wyksdorp, wat ideaal is vir...
The River View Cottages kyk uit oor 'n uitgestrekte boog in die Gamkarivier. Die kothuise is in die Matjiesvlei-val...
The Old School House is 'n ruim, vrystaande, drieslaapkamerhuis op die River Plaas wat in 'n afgeleë vallei 14 km b...
Matjiesvlei Cottages is in die Matjiesvlei-vallei, aan die voorheuwels van die Swartberge, slegs 16 km vanaf Calitz...
Black Eagle Creek is 'n bekoorlike houthuisie in 'n wilde, skilderagtige omgewing op 'n plaas sowat 6 km vanaf Vanw...
Sionshoop Guest Farm bied gerieflike selfsorg-eenhede 6 km vanaf Van Wyksdorp en het 'n pragtige uitsig op die Lang...
Karoo Magic bied gerieflike verblyf in 'n aparte selfsorgwoonstel met berguitsigte en volop voëllewe. Die woonstel ...
Matjiesvlei Retreat 1945 is 'n selfsorg-eenheid op 'n rustige plaas in die berge. Dit is sowat 20 minute se ry vana...
Matjiesvlei Retreat Swartskaap is 'n selfsorgplaashuis op 'n rustige plaas 14,2 km vanaf Calitzdorp. Dié plaashuis...