Indien jy Ladismith besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ladismith.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ladismith Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ladismith accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Ladismith akkommodasie
Bladsy 10 - 12 lekke plekke om te bly
Strooi Kooi se Mooi Nooi is 'n asemrowende toevlugsoord. Dit is 'n selfsorg-plaasopstal wat van rustieke eenvoud, v...
Hierdie pragtige, gerestoureerde ouwêreldse kothuis is in die hartjie van Calitzdorp geleë. Dié dorpie is tussen di...
Die Calitzdorp Country House is 'n pragtig ingerigte huis met oorspronklike kuns en oudhede, en 'n praguitsig oor '...
Du'SwaRoo Cottage is 'n knus kothuis op die Du'SwaRoo Wyn- en Olyfplaas sowat 2 km buite Calitzdorp op die Groenfon...
Farmhouse Guestrooms bied 'n unieke Karoo-wegbreek en gemaklike selfsorgverblyf net 6 km vanaf Calitzdorp. Gaste k...
Tula Retreat is op die oewer van die Calitzdorpdam in die Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir '...
Die Bosvarkie Accommodation and Camping is 'n klein selfsorg-sinkhuisie op 'n plaas 6 km buite Calitzdorp, die port...
Klokkies B&B is net 3 km buite Calitzdorp geleë en beskik oor pragtige kamers vir 'n rustige kuier. Gaste kan Kam...
Bailey's Riverside Cottage is 'n knus selfsorgkothuis vir 'n paartjie of 'n gesin van 4 op die Smitsrivier se oewer...
Die Blokhuis is op die Geelbeksbrug-plaas geleë wat 'n skaap- en olyfplaas in die Klein-Karoo is en dis langs die N...