Indien jy Laaiplek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Laaiplek.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laaiplek Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Laaiplek accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Laaiplek akkommodasie
Bladsy 8 - 9 lekke plekke om te bly
Die Wilde Gans is in Velddrif en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels,...
Nuakh Accommodation is in die vissersdorpie van Velddrif geleë en is die ideale basis vanwaar gaste verskeie besien...
Offgrid Tours and Accommodation bied gerieflike verblyf in Velddrif. Gaste kan verblyf in een van ons 3 kamers bes...
Riverview vorm deel van die eienaar se huis, maar bied totaal private selfsorgverblyf in Velddrif. Hierdie knus oo...
Quay West is 'n knus selfsorg-dubbelverdiepinghuis in Velddrif Quays naby die Bergrivier. Die hoofslaapkamer is ...
Holiday Beach House bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in Laaiplek, Velddrif, en dit spog met 'n ononderbroke ...
Skipskop 4 is 'n selfsorghuis aan die oewer van die Bergrivier in Velddrif. Gaste kan doendinge soos swem, hengel, ...
Skipskop 3 is 'n selfsorghuis aan die oewer van die Bergrivier in Velddrif. Gaste kan doendinge soos swem, visvang,...
Skipskop2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis reg op die rivier in Velddrif. Die dubbelverdiepinghuis bied '...
Sea Shack is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel net 'n entjie vanaf die strand wat op Atlantic Shores Estate i...