Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Koffiebaai
3.9/5
volgens 90 resensies

Lees regte resensies van Koffiebaai van 90 geverifieerde gaste.

Indien jy Koffiebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Koffiebaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Koffiebaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Coffee Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Koffiebaai akkommodasie

Bladsy 10 - 10 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 200 km van Koffiebaai
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense

Yellowwood Forest Camping and Accommodation verwelkom natuurliefhebbers, gesinne en groepe. Dié unieke omgewingsing...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Baarshengel
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)

Lulubell is in Morganbaai geleë en hierdie eenheid is naby Morganbaai se strandmeer. Dit is ideaal vir gaste wat wi...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Gastesitkamer
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R2 200
per nag, vir 10 mense

Plan B is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n heuwel in Gxarha (Morganbaai) en bied lieflike uitsigte oor die strandmeer...

Braaiplek
Geen Rook Binnenshuis
Selfsorg
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 10 mense

Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag (plek vir 6)

OKU House bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is op 'n dubbelplot in 'n kompleks bestaande uit 9...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R5 300
per nag, vir 8 mense

The Sullies is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis wat naby die strand in Gxarha (Morganbaai) geleë is. Die huis is om...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R5 300
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 10)

Morgans Bay Beach House is 'n selfsorgvakansiehuis met slaapplek vir tot 10 gaste en kyk uit oor die strandmeer en ...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Perdry
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 10)

Vanaf
R2 250
per nag, vir 10 mense

Baywatch is 'n selfsorghuis in Morganbaai in die Oos-Kaap. Hierdie huis is 'n goeie keuse vir vriende en familie wa...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 10 mense

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)

Hierdie pragtige dubbelverdiepinghuis is in Gxarha (Morganbaai) en bied 'n asemrowende see-uitsig. 402 Candleberry...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)

Gratis kansellasie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)

Serenity is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Gxarha (Morganbaai). Dié troeteldiervriendelike eenhei...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense

Die gesinsvriendelike Morgan Bay Hotel bied gerieflike verblyf met 'n ontspannende seefront-ligging op die Wildekus...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense

Hierdie interessante stranddorpie op ons Wildekus is sowat 250 km suid van Durban, en het 'n populasie van ongeveer 600 mense. Koffiebaai kry waarskynlik sy naam van 'n vragskip vol koffiebone wat in 1863 hier gestrand het. Daar is egter baie ander verhale oor die naam wat die rondte doen, soos dat...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem