Indien jy Klerksdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klerksdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klerksdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klerksdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klerksdorp akkommodasie
Bladsy 5 - 59 lekke plekke om te bly
Hier by Readman Gastehuis Lodge streef ons daarna om elke gas te bederf met 'n onvergeetlike ervaring. Dis hoekom o...
The Palms Guest House bied luukse, gemaklike en suite-kamers, elkeen met 'n private ingang. Die kamers is toegerus ...
The Royal Guest House is sentraal geleë in Klerksdorp, naby restaurante, winkels en hoofpaaie. Dié gastehuis kombin...
Kgatholoha Guest House is 'n skoon en gerieflike gastehuis wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers. Dit ...
Die Gastehuis is geleë in Wilkoppies, naby Klerksdorp se 3 privaat hospitale: Life Anncron, Sunningdale en Wilmed P...
Ghoma Lodge is op ‘n kleinhoewe langs die R30 en slegs 2 km buite Klerksdorp. Dié lodge bied 6 en suite-kamers me...
Simunye Guest House is 10 km vanaf Klerksdorp se middedorp en bied gerieflike verblyf met die ideale kombinasie van...
Readman154 is 'n bekoorlike grasdakkothuis op die eienaar se perseel in Klerksdorp. Die kothuis is ideaal vir enkel...
Ghoma Lodge Self-catering Units is in Klerksdorp. Dié verblyf is ideaal vir ambagsmanne, kontrakteurs en winkeluitr...
Acacia Guesthouse word deur akasiebome omring en bied gerieflike oornagverblyf naby die middedorp in die hartjie va...