Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Kaapsehoop

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kaapsehoop bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 347 resensies.

Kaapsehoop

Angels Mist Guest House

"Absolutely breathtaking nature and a stunning view. I recommend anyone to visit Kaapsehoop at least once in their lifetime! You will surely want to return."

Kaapsehoop

Angels Mist Guest House

"Ek sal Kaapsehoop aanbeveel."

Kaapsehoop

Bohemian Garden Cottages

"Dit is 'n pragtige plekkie met baie karakter."

Kaapsehoop

Silver Mist Country Inn

"Lovely town for hiking and birding. Wouldn't stay for longer than a weekend but so great to get away from the city. "

Kaapsehoop

Angels Mist Guest House

"Lovely little town. Refreshing, beautiful and relaxing."

Kaapsehoop

Bohemian Garden Cottages

"Perfekte oorblyplek op pad na wildtuin, of as naweekbestemming."

Kaapsehoop

Silver Mist Country Inn

"Die atmosfeer van die dorpie, die rustigheid en wilde perde neem jou op 'n reis terug in tyd. Ons het die staproetes baie geniet."

Kaapsehoop

The Royal Coach

"A quaint, laid-back village."

Kaapsehoop

Klipwagter

"Wonderlike plek met wonderlike mense."

Kaapsehoop

Klipwagter

"Kaapsehoop is 'n uitstekende toeriste-bestemming."

Kaapsehoop

Angels Mist Guest House

"Cute little village in a beautiful setting. Would go back."

Kaapsehoop

Angels Mist Guest House

"Kaapsehoop is 'n fantastiese toeriste-bestemming en ek sal enige iemand aanbeveel om 'n draai daar te maak."

Kaapsehoop

Angels Mist Guest House

"Awesome place and wonderful walks."

Kaapsehoop

The Royal Coach

"Heerlike bestemming vir 'n naweek."

Kaapsehoop

Klipwagter

"I still want to see the town. It is misty every time I stay there."

Kaapsehoop

Klipwagter

"Kaapsehoop is a town full of history and it feels as if time stood still - it is like being in a fairytale little town. I lost my heart in Kaapsehoop and to the wild horses."

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 347
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem