Indien jy Kaap Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaap Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaap Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaap Karoo akkommodasie
Bladsy 7 - 289 lekke plekke om te bly
Malan's Rust bied 2 knus kothuise op die eienaar se woonerf, maar gaste het toegang tot privaat geriewe en ook hul ...
Koppie Cottage is teen die bekende Gordon Koppie-roete in Prins Albert en bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n knu...
Eco-Rest is 'n bekoorlike ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die buitewyke van Cali...
Springbok Lodge is in Merweville geleë en bied gehalteverblyf vir besoekers, sakereisigers en vakansiegangers. Die ...
Rietvlei Gastehuis is op 'n plaas sowat 31 km van die dorpie Merweville af. Die plaashuis beskik oor 4 slaapkamers...
Yellow House is op die rand van die prentjiemooi dorpie Prins Albert. Dis die ideale plek om af te saal, die sonson...
Riverstone Game Farm is op 'n wildsplaas naby Ladismith in die Wes-Kaap geleë. Dit bied gehalteverblyf aan 'n gesin...
The Hangman's Lookout is 'n selfsorgkothuis op 'n pragtige plaas in die Groenfontein-vallei, buite Calitzdorp. Die ...
Die Desert Wind Private Guest and Game Farm is in die Klein-Karoo tussen majestueuse berge, boomlose vlaktes en sko...
Aloe Guest House in Prins Albert het een van die mooiste uitsigte in die dorp en bied met trots 'n egte Karoo-ervar...