Indien jy Jacobsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jacobsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jacobsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jacobs Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jacobsbaai akkommodasie
Bladsy 9 - 65 lekke plekke om te bly
Ossie is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat aan die eienaar se huis in Saldanha grens. Die eiendom is nab...
Oberon 40 B bied gerieflike verblyf in 20 eenhede in Saldanha aan die Weskus. Elke eenheid bied slaapplek aan 4 g...
Skipskop Accommodation is in Saldanha in die Wes-Kaap. Hierdie area is bekend vir voetslaanroetes, sweefski, kajakv...
Saldanha Bay Inn is in 'n vreedsame, veilige en stil woonbuurt in die vissersdorpie Saldanha geleë. Die Inn stapafs...
Pikkie Kothuis is in Sadanhabaai, 'n hawedorp aan die Weskus geleë. Dié area is bekend vir visvang, seekosrestauran...
Susan's Accommodation bied gerieflike selfsorg-eenhede en oornagverblyf in die Weskusdorpie Saldanha. Susan's is on...
Skulpdraai verwelkom jou by hulle vakansie-verblyf by die see met wonderskone uitsigte oor die baai. Die Suid-Atlan...
Jane's Guesthouse bied stylvolle slaapkamers en selfsorgverblyf met pragtige uitsigte oor Saldanha se strand. Hier...
12 on Beach is op die strand in Saldanha geleë. Die erf strek vanaf Kusweg tot Kampstraat. Die ontvangs word via di...
Gultyde Guesthouse is in die prentjiemooi Hoedjiesbay in die hartjie van Saldanhabaai aan die Kaapse Weskus geleë. ...