Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Hentiesbaai
4.5/5
volgens 43 resensies

Lees regte resensies van Hentiesbaai van 43 geverifieerde gaste.

Indien jy Hentiesbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hentiesbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hentiesbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Henties Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hentiesbaai akkommodasie

47 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 770
per nag (plek vir 4)

FG Desert Rose is slegs ’n paar meter vanaf die pragtige strand in Hentiesbaai, Namibië. Dit spog met ’n asemrowend...

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag (plek vir 4)

Vanaf R2 200
R2 200 R1 870
per nag, vir 8 mense

Tjailatyd bied lieflike selfsorgverblyf aan 9 gaste. Die verblyf bestaan uit 'n hoofhuis, anneks en 'n motorhuis wa...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf R2 200
R2 200 R1 870
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R7 500
per nag, vir 12 mense

Winston Beach House is teen die strand in die gewilde kusdorpie Hentiesbaai geleë en bied gehalte-gesinsverblyf in ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag, vir 12 mense

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)

Seaview at its best bied selfsorgverblyf in Hentiesbaai in 2 eenhede wat individueel versier is. Hierdie eenhede op...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)

Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 4)

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation skuil in die gewilde vakansiedorp, Hentiesbaai, wat in die Erongo-s...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 12)

Roetsies is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Hentiesbaai en is sowat 1 uur se ry van Swakopmund af. Dié pr...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 12)

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Amjicaja 32 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Henti...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)

Ultima Thule is 'n selfsorghuis in Hentiesbaai, Erongo in Namibië. Dit spog met 'n pragtige uitsig oor Hentiesbaai....

Braaiplek
Veilige Parkering
Perdry
Visvang
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)

Langtermyn-verblyf 10% af!
Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag (plek vir 6)

Beach Front Unit 2 is 'n dubbelverdieping-strandfronthuis wat in Hentiesbaai geleë is. Hiér dra die geluid van die ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag (plek vir 6)

Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 6)

Sandy Shores No 3 is op die bekende suidduin van Hentiesbaai geleë. Die verblyf het 3 slaapkamers met 2,5 badkamers...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 6)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem