Geverifieerde Resensie
Heatherdale
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Heatherdale bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 5 uit 5 gekry volgens 3 resensies.
Heatherdale Guest House
"Ek sal beslis in die nabye toekoms weer van hulle gebruik maak, aangesien my dogter weer vir 'n operasie en nasorg moet gaan. Hulle is baie behulpsaam en gasvry."