Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Hartenbos
4.8/5
volgens 825 resensies

Lees regte resensies van Hartenbos van 825 geverifieerde gaste.

Indien jy Hartenbos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hartenbos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hartenbos Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hartenbos accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hartenbos akkommodasie

Bladsy 10 - 192 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)

Lus vir Rus is in die rustige omgewing van Hartenbos Heuwels geleë en bied selfsorgverblyf met lieflike uitsigte oo...

Braaiplek
Gratis WiFi
Kinderoppasser Op Versoek
Gastesitkamer
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)

Strandloper is in die hartjie van Hartenbos, 'n dorp in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende w...

Braaiplek
Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)

Winteraanbod 20% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R975
R975 R780
per nag (plek vir 6)

Hartenbos - Hexrivier 102 is in Hartenbos geleë. Dit is die ideale wegbreekplek vir gaste wat 'n ontspannende vakan...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf R975
R975 R780
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)

6 Amore is 'n gerieflike selfsorgeenheid vir 6 gaste in Hartenbos, Mosselbaai en die eenheid is 500 m vanaf die str...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Treklaer Lodge is in die vakansiedorp Hartenbos, 'n paar minute se ry vanaf Mosselbaai en sowat 45 km buite George ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 7)

Kango 10 is 'n selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Hartenbos. Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 k...

Braaiplek
Gratis WiFi
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 7)

Vanaf
R3 023
per nag (plek vir 8)

Tolbos bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n vierslaapkamerhuis in Hartenbos. Hierdie huis is ideaal vir gesinne en...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R3 023
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 9)

Kiewietnes is 'n knus selfsorgvakansiehuis in die hartjie van die kusdorp Hartenbos. Dit is ideaal vir 'n groep vri...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 9)

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 8)

Rus Roesie Hierie is in Hartenbos, Mosselbaai, geleë. Dit is 'n bekoorlike vakansiehuis wat gerieflike verblyf aan ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Selfsorg
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R780
per nag, vir 4 mense

Tuscan Village 29 is in 'n veilige kompleks in Hartenbos geleë en dis net 'n entjie vanaf Mosselbaai en George. Di...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 4 mense

As jy al Hartenbos besoek het, sal jy weet hoekom die oord-dorpie een van die gewildstes in die Tuinroete is. Hartenbos bied iets vir elke Jan Rap en sy maat, ongeag of jy van stap, visvang, swem, branderplankry, mini-gholf of lekke slaap hou. Die gewilde familie-vakansieplek is gelee in die suidkus...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem