Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Great Brak River

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Brak River bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 404 resensies.

Groot-Brakrivier

Die Ark

"Skoonste vakansiedorp."

Groot-Brakrivier

Son op die Water

"As jy rus en vrede vir jou siel wil hê."

Groot-Brakrivier

Beach House Merak

"Mooi strande en rustige dorp."

Groot-Brakrivier

180degrees @ Outeniqua

"Baie rustig en baie mooi. Net die strand is nie regtig maklik bereikbaar vir mense in 'n rolstoel nie."

Groot-Brakrivier

Wolwedans Guest Manor

"Grootbrakrivier is 'n pragtige omgewing met verskeie besienswaardighede en aktiwiteite."

Groot-Brakrivier

Knus-Seewoonstel

"Mooi omgewing - lekker langs die kus gestap. Goeie restaurante."

Groot-Brakrivier

A Bit of Home

"We are from George so we know the area a bit."

Groot-Brakrivier

The Seagull

"Baie aangename plek."

Groot-Brakrivier

Son op die Water

"Stil en rustige area. Mooi dorp en omgewing."

Groot-Brakrivier

Kingfisher Cottage

"Alles is loopafstand wat baie nice is."

Groot-Brakrivier

4 Seisoene

"Die rivier is lekker om in te swem of bring jou eie kano."

Groot-Brakrivier

Anchor's Haven

"Baie mooi strande en lieflike dorpie."

Groot-Brakrivier

Ocean View

"Als was net ongelooflik lekker en strande ongelooflik."

Groot-Brakrivier

Die Blou Huis

"Altyd 'n wenner vir vakansies!"

Groot-Brakrivier

Casa Kruger

"Ons het Grootbrak baie geniet. Daar is heelwat restaurante in die omgewing, naby genoeg aan 'n strand. Baie netjiese en skoon dorp."

Groot-Brakrivier

Hokaai

"Die bestemming is binne bereik van verskeie lieflike strande en toeristebestemmings."

Groot-Brakrivier

Grootbrak Hoogte

"Love Great Brak River."

Groot-Brakrivier

See-Skulp

"Ligging baie goed en naby als. "

Groot-Brakrivier

Oppi See

"Lieflike dorpie om net in te gaan loop met versteekte klein winkeltjies en plek om koffie te drink. Moet ook nie die kunsgalerye verbyloop nie. Daar is lekker fietsryroetes wat veilig is. Moet nie die skoenfabriek, Boltans, verbystap nie. Jy hoef glad nie ver te ry om restaurante te besoek nie. Ondersteun die locals. Dit is 'n baie mooi skoon dorp wat ek dink die mense trots op kan wees!"

Groot-Brakrivier

Loerie Laan 9

"Uitstekende area in die Tuinroete."

Groot-Brakrivier

Die Ark

"Dit is 'n baie goed geleë area vir verblyf en 'n rustige verblyf-area."

Groot-Brakrivier

Glentana Getaway

"Die eenheid is in Glentana (wat onder Groot-Brakrivier val). Glentana is beslis een van die mooiste strande op die Tuin-roete."

Groot-Brakrivier

Seeplaas Guest House

"Daar is baie in en om Groot-Brakrivier om te doen, bv. Julle kan gerus in George die Transport-museum besoek, en die trein/trolly opvat by Montagu-pas, dit is goeie waarde vir geld en 'n baie lekker ondervinding. Diaz museum in Mosselbaai, en alle is so naby aan mekaar, mens kan enige plek daar bly en na die omliggende plekkies ry."

Groot-Brakrivier

Kaaimans Vakansie Woonstel

"Pragtige en rustige en skoon omgewing."

Groot-Brakrivier

W21 Guest Rooms

"Fantastiese toerismebestemming en nie te ver van Mosselbaai en George."

Groot-Brakrivier

Ons Werf Self-Catering Accommodation

"Polisiëring is aktief. Geen ongewenste persone wat in die area rondwaal."

Groot-Brakrivier

Pearl White Sands

"Goed gelee en sentraal tot al die besienswaardighede in die Tuinroete."

Groot-Brakrivier

Lawrette's Place

"Naby genoeg aan Hartenbos en George."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem