Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Great Brak River

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Brak River bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 404 resensies.

Groot-Brakrivier

Annies' Place

"Pragtige omgewing met baie besienswaardighede in omtrek."

Groot-Brakrivier

Ilita Lodge

"Pragtige plek, sal weer soontoe gaan."

Groot-Brakrivier

Ilita Lodge

"Die Transkaroo Lodge, in Groot-Brakrivier, bied 'n uitstekende spyskaart en diens. "

Groot-Brakrivier

At 29 Columba

"Pragtig, sal beslis aanbeveel!"

Groot-Brakrivier

Anchor Light

"Regtig 'n heerlike bestemming en met die troeteldier vriendelike strand by Groot- en Klein Brak was dit fantasties vir ons en ons hond."

Groot-Brakrivier

Dwarswegstrandoord

"Dit ws regtig lekker."

Groot-Brakrivier

Tussen die Brakke

"Lekker stil en sal ook eendag daar wil aftree."

Groot-Brakrivier

Shalom

"Die uitsig is fantasties, die mense is vriendelik. 'n Mens kan vinnig Mosselbaai, Knysna of Oudsthoorn toe ry."

Groot-Brakrivier

Alte Prettig Flat

"Clean beaches and area. "

Groot-Brakrivier

Anchor Light

"Uitstekende vakansiebestemming."

Groot-Brakrivier

Alte Prettig Flat

"Asemrowende omgewing naby aan Mosselbaai en George."

Groot-Brakrivier

Clouds End Boutique Guest House & Spa

"Trans-Karoo restaurant - heerlike kos, hartlike ontvangs en goeie waarde vir geld."

Blad
Blad 14 - Wys 391 tot 404
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem