Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Graaff-Reinet

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Graaff-Reinet bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1833 resensies.

Graaff-Reinet

Camdeboo Cottages

"Mooi dorp vol onverwagte plekkies."

Graaff-Reinet

Lynne's Place

"Graaff-Reinet is 'n lieflike dorpie en die ideale oornag op pad Kaap toe."

Graaff-Reinet

Leopard's Valley Guest Cottages

"Baie interessante dorp vol geskiedenis."

Graaff-Reinet

Roode Bloem Farm House

"Besonderse mooi kerk!"

Graaff-Reinet

Obesa Lodge

"Baie oulik en interessant. Deel van 'n erfenis wat ons moet koester."

Graaff-Reinet

Garden House and Cottage

"Ons love Graaff-Reinet. Dit is een van die mooiste plekke in die land. Ons het ook vreeslik lekker by Polka geëet in die dorp."

Graaff-Reinet

Valley of Ironstone

"Perfect stay on the way to the Eastern Cape."

Graaff-Reinet

Jesa Accommodation & Caravan Park

"Pragtige skoon dorp met so baie om te verken. Ons is baie lief vir Graaff-Reinet. "

Graaff-Reinet

Jesa Accommodation & Caravan Park

"Interessante museums, te veel om te sien as mens net oorslaap."

Graaff-Reinet

4 Louis Trichardt Avenue

"Soveel om te sien van nasionale park tot museums."

Graaff-Reinet

KarooRus

"Pragtige dorp met vriendelike mense. Het by Polka gaan eet. Dit was amazing."

Graaff-Reinet

Jesa Accommodation & Caravan Park

"Drive up to the horoscope view site in Camdeboo National Park and stay til 8.30 pm to see the nocturnal like jackal and hopefully even bat eared foxes. Abundant birdlife. Best time to go to park in summer from 4 pm. Beautiful dam above town."

Graaff-Reinet

The Whyte House

"Baie om te sien. Ons 2 nagte was heeltemal te min. 'n Diamant van 'n dorp."

Graaff-Reinet

4 Louis Trichardt Avenue

"Heerlike eetplekkies!"

Graaff-Reinet

Beau & I

"Pragtige dorp met vriendelike mense."

Graaff-Reinet

Profcon Resort

"Pragtige dorpie met die mooiste kerkie en dit is ook baie skoon."

Graaff-Reinet

Kambro Cottage

"Lieflike dorpie. Vriendelike mense. Het verskeie gastehuise en selfsorgeenhede al gebruik en almal was goed. "

Graaff-Reinet

Profcon Resort

"Gorgeous and charming little town. Loved the architecture and the friendly people. "

Graaff-Reinet

Stemar Self Catering Guest House

"Pragtige dorpie met 'n kerkie van sy eie."

Graaff-Reinet

Camdeboo Cottages

"Baie mooi en pragtige dorp met baie vriendelike mense. Gaan definitief weer daarna toe gaan en wil graag na die Gamdeboo reservaat toe gaan."

Graaff-Reinet

Jesa Accommodation & Caravan Park

"'n Dorp met 'n ryke geskiedenis. Die argitektuur is besienswaardig. Die Vallei van Verlatenheid is baie mooi. "

Graaff-Reinet

Fairfield Cottage

"Graaff Reniet is a very interesting town with plenty of history. The town was generally very clean (except for town centre). Lovely restaurants and lots of shops where one can spend hours. Love the architecture and the Big Church in the middle of town is an amazing landmark and worth visiting for photo enthusiasts. The Valley of Desolation is also a not to be missed experience, you can see for miles and miles. I would also recommend a visit to Nieu Bethesda, the next little town famous for the Owl House. Highly recommended. "

Graaff-Reinet

Beau & I

"Nog altyd een van my gunsteling plekke om te besoek."

Graaff-Reinet

16 Parsonage Street - De Kothuize

"A historical town. I would love to go back and spend more time there."

Graaff-Reinet

Betty's Guesthouse

"Net wonderlik, lok altyd 'n mens terug."

Graaff-Reinet

Beau & I

"Die baie rommel by Graaff-Reinet se ingang van die Noorde en voor die winkels asook om die museum gedeelte van die dorp skep `n baie swak indruk. Die museums is oor naweke net tot 1 uur oop wat dit moeilik maak vir reisigers om die museums te besoek."

Graaff-Reinet

Rietjiesbos

"Polka Restaurant beslis 'n moet!"

Graaff-Reinet

Kambro Cottage

"Baie mooi dorp met heelwat historiese geboue."

Blad
Blad 46 - Wys 1351 tot 1380
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem