Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Brandvlei

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Brandvlei bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.1 uit 5 gekry volgens 9 resensies.

Brandvlei

Casablanca Overnight Accommodation

"Worthwhile stop-over spot."

Brandvlei

Casablanca Overnight Accommodation

"Dit is maar 'n klein Noord-Kaapse dorpie wat hoofsaaklik die omliggende boere bedien. Maar dit is 'n baie goeie halfweg-stasie tussen Kaapstad en Kgalagadi."

Brandvlei

Casablanca Overnight Accommodation

"Netjiese klein dorpie - goeie oornagplek op pad na vêrdere dele van die Noord-Kaap. Baie vriendelike inwoners."

Brandvlei

Casablanca Overnight Accommodation

"Vir die doel waarvoor ons Brandvlei besoek het nl. om lewerikke te fotografeer is dit baie beslis die lewerik-hoofstad van Suid Afrika."

Brandvlei

Casablanca Overnight Accommodation

"Goeie en interessante plek om te oornag, nie as 'n bestemming nie. Halfpad Kgalagadi toe van Kaapstad."

Brandvlei

Casablanca Overnight Accommodation

"It's a very quiet village, conveniently situated on the route from Cape Town to Kgalagadi."

Brandvlei

Steenbok Guest House

"With good marketing this place should be a winner. On an aesthetic level and this is only a suggestion: think about replacing the security bars with more modern looking security shutters which will give the house more warmth. "

Brandvlei

Steenbok Guest House

"Muskiet hoofstad."

Brandvlei

Steenbok Guest House

"It’s a good stopover to Kgalagadi."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem