Geverifieerde Resensie
Brackenhurst
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Brackenhurst bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
13 on Prins Albert
"Die winkelsentrums is baie naby aan mekaar en die mense is baie behulpsaam en vriendelik."
Morning, Noon & Night Guest House
"Super Stoked Cycles h/v Jacksonstraat en Hennie Albertsstraat se eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig en die koffiewinkel is gerieflik met lekker koffie en broodjies."
Morning, Noon & Night Guest House
"Ons het dit bloot gebruik omdat ons 'n huweliksermonie moes bywoon."
Morning, Noon & Night Guest House
"Brackenhurst is 'n rustige buurt en ek glo Morning Noon & Night kan weer op die kaart kom (vir my), as daar weer aandag aan detail gegee word."