Indien jy Boggomsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Boggomsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boggomsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boggoms Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Boggomsbaai akkommodasie
Bladsy 4 - 17 lekke plekke om te bly
Driehoekstraat 19 bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Vleesbaai, op die Tuinroete, en is ideaal vir '...
Selah Strand Kothuis is 'n selfsorghuis op die Springerbaai Eco Estate, 20 km vanaf Mosselbaai. Die 430 ha-landgoed...
Utopia is ’n grasdakvakansiehuis en woonstel, dis pragtig ingerig en word omring deur fynbos op 'n eko-landgoed nab...
Môreson Branderhuis is binne stapafstand van die swemstrand af. Dit is 'n dubbelverdieping met 'n ruim oopplan-komb...
Son en See is 'n ruim, netjiese en volledig ingerigte woonstel wat in Vleesbaai, omtrent 250 m vanaf die strand, ge...
Csig is in die idilliese kusdorpie Vleesbaai geleë en dit is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat perfek vir 'n klein...
Vleesbaai is 'n pragtige kusdorpie aan die Kaapse Suidkus in die Eden-distrik. Daar is 'n huis en 'n aparte woonste...
Rus in Vlees is 'n selfsorg-vakansiehuis in Vleesbaai in die Wes-Kaap. Hierdie huis is ideaal vir vriende en famili...
41 on Essenhout bied gerieflike oornagverblyf met privaat ingange op die eienaar se perseel in Hoekbaai, Vleesbaai....
Lekker Lê is 'n drieslaapkamerhuis in Vleesbaai met slaapplek vir 6 gaste. Twee van die kamers het 'n see uitsig v...