Geverifieerde Resensie
Bloubergstrand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergstrand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 958 resensies.
"Bloubergstrand is 'n uitstekende plek en ek sal beslis weer in die area bly as ek in die Kaap kom besigheid doen."
"Don't miss it, it has everything you want. Close to the city, beautiful views of the coastline, Table Mountain and easy transport to other parts of the Western Cape."
"Die verkeer op pad en in Bloubergstrand was baie besig. Dit was baie raserig deur die nag."
"Love Bloubergstrand! Wil daar gaan bly. Skoon, netjies en great weer! Alles is naby jou, malls, kuierplekkies en alles. "
"Was baie besig die Saterdag en toiletwater by die strand het in die see ingeloop wat gestink het."
"Mense gehoorsaam nog padreëls en die strande is skoon. Dit was 'n fees om in Blouberg te kuier. "
"Die verkeer is ook maar besig spitstye soos die hele Kaap en Boland. Blouberg bly steeds 'n lekker uitspanplek, veral vir klein kinders wat in die vlak water en poele wil speel."
"Bloubergstrand bly 'n wonderlike vakansiebestemming. Die weer het wonderlik saamgespeel!"
"West Beach is Bloubergstrand at its best with restaurants and the famous mountain view right there."