Waves
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 14, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 600R1 733 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Waves is 'n pragtige huis in Bekbaaistrand in Paternoster, 'n skilderagtige vissersdorpie. Doendinge in Paternoster sluit walvis- en dolfynkyk in wat 10 maande in die jaar gedoen kan word.
Die pragtige huis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n oopplan-leefarea, en 'n patio met braaigeriewe en pragtige uitsigte oor die see. DStv is beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerders en slimkaarte bring om dit te gebruik. Daar is 'n patio met braaigeriewe en pragtige see-uitsigte buite.
Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg. Dis 'n gewilde naweekbestemming. Die Weskus is bekend vir verskeie inheemse spesies wat besoekers van regoor die wêreld lok om veral veldblomme te kom kyk.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 758
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Sonkwasstraat 14, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Waves het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bek Bay Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 14, Paternoster, 7381, Wes-Kaap