Waves
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 758
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter B - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Hayley M - Jul 2023
Algehele gradering
We loved our stay. The house is very comfortable, well equipped and very comfortable. The location is superb.
Antoinette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Huge potential but in need of some maintenance.
Waves se terugvoer
Hi Antoinette
Thanks for the feedback, I have to mention that Waves is very popular and because of this, we sometimes have to schedule around guests arriving and departing to complete maintenance at the unit. I do agree however that the house is in the need for some painting to be done, will discuss with the Homeowners and attend to this. We just wish that you had reported the broken hinges and the dirty smelly fridge, we would have sorted this out for you. I hope this does not prevent you to come to Paternoster again in the future, as we look forward having you back again.
Liezl-thea B - Des 2022
Algehele gradering
Die ligging maak elke opoffering om daar te kom die moeite werd!
Waves se terugvoer
Hello Liezel,
Baie dankie vir die terugvoering. Ek stem saam, die huis kort 'n bietjie onderhoud, maar die ligging maak alles die moeite werd. Ons sal defnitief kontak maak met die eienaar sodat daar meer gedoen kan word. Ons sien julle gou weer.
Esmari W - Jan 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Waves se terugvoer
Hello Esmari,
Baie dankie vir die goeie terugvoering vir Waves. Waves is beslis 'n perfekte huis om te kom ontspan en net te luister na die see. Ons is so bly dat julle die tydjie geniet het by Waves.
Claire F - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike ligging! Kort net 'n goeie skoonmaak.
Lees meerWaves se terugvoer
Hi Claire, Waves kort beslis aandag. Ons sal praat met die eienaars oor die punte hierbo genoem. Die ligging is fantasies, ek stem. Hoop ons kan jul weer eendag terugverwelkom
Liana C - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker op die see.
Waves se terugvoer
Hi Liana, baie dankie vir jou terugvoering. Baie jammer om te hoor dat dit jou gevoel is oor Waves, dis gewoonlik een van ons mees populere huise teen die strand.
Ons maak onmiddellik werk hiervan en sal dit opneem met housekeeping en ook die eienaar oor moontlike verf van die huis binne en buite. Ons hoop egter nie dit verhoed jul om weer Paternoster toe te kom nie en sien uit na jul volgende besoek.
Berna B - Mrt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike ligging. Relaxing en lekker kuiers met wonderlike uitsigte.
Waves se terugvoer
Hi Berna
Waves bly maar 'n wenner wat verblyf betref, so bly om te hoor julle het dit geniet. Ek sien uit daarna om jul weer eendag terug te verwelkom.
Liesel D - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Waves se terugvoer
Hi Liesel,
Dit was so lekker om julle hier te kon he.
Baie dankie vir die mooi sesensie.
Ons is bly om te hoor julle het die tydperk geniet en ons tel solank die dae af totdat julle weer kom.
Ek het met die eienaar gepraat oor 'n mikrogolfoond en hoop om gou van hulle te hoor.
Ons sien uit na julle volgende vakansie by ons.
Reinhard M - Okt 2020
Algehele gradering
Gemaklike woning met ongelooflike seefront.
Sandy J - Aug 2019
Algehele gradering
Good location and typical, simple seaside house.
Waves se terugvoer
Thanks, Sandy, for the feedback, the shutters were attended to after your departure and working all fine now. We found that during Winter that shutters can be very challenging to open and close. We are, however, glad to hear you enjoyed your stay at Waves and look forward to welcoming you back at another time again.
Inus W - Apr 2018
Algehele gradering
Die ligging maak die huis baie besonders.
Julia V - Aug 2017
Algehele gradering
Fantastiese uitsig van die see en netjies.
Lees meerEstea F - Apr 2016
Algehele gradering
Fantastiese ligging, heerlike kombuis.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 14, Paternoster, 7381, Wes-Kaap