Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View Lodge

Lodge
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 20, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

View Lodge is in Gariepdam, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, langs die N1 geleë. Dié verblyf op die heuwel spog met 'n uitsig oor die ontsaglike watermassa. Gaste word genooi om te kom uitspan, die vars lug in te asem, die helder sterrehemel en al die natuurreservate in die omgewing te bewonder. Gariepdam is ook naby Colesberg en Bethulie, en 180 km suid van Bloemfontein op die N1.

Die verblyf beskik oor 6 eenhede waarvan 2 selfsorgverblyf bied. Die ander 4 eenhede is slegs gastekamers. Eenheid 1, 2 en 5 het slaapplek vir 4 gaste, albei eenhede het 2 slaapkamers en 2 badkamers, met 'n oopplan-kombuis. Die oorblywende kamers het slaapplek vir 2 en het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Elke eenheid het 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is nie ingesluit nie, maar die eienaar kan 'n paar restaurante in en om Gariepdam aanbeveel. Daar is 3 eenhede met draagbare braaigeriewe op die balkon en gemeenskaplike braaigeriewe is op die dek met 'n pragtige uitsig oor die dam beskikbaar. Daar is ook 'n swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien. Daar is 24 uur-sekuriteitskameras op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 359 resensies vir View Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sarian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 359

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Tarentaalstraat 20, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink View Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 20, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e90e39229c47fd39fd75f0a0d26396645af51bec1f23cdffd74e4e76eadbc74efd3297aee3a324eb6dadf1c3bda3c1ca50c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 359 5 1 5 20 Tarentaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.600807 25.496925
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem