Thyme-away
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean View 10, The Links, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
-
Vanaf
R850R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thyme-Away is 'n pragtige, moderne selfsorgwoonstel in Somerset-Wes met 'n aparte ingang op die eienaars se perseel wat volledige privaatheid bied. Dit is ideaal vir paartjies of enkelreisigers om die gerief van 'n volledig toegeruste ruimte in 'n stil woonbuurt naby plaaslike besienswaardighede te geniet.
Hierdie bekoorlike eenslaapkamerwoonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, induksie-kookplaat, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n lieflike buite-area met 'n kruietuin en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n hek beskikbaar.
Hierdie verblyf is net 12 minute vanaf die strand geleë en is naby verskeie wynplase, restaurante, kroeë en aktiwiteite.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Deon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Ocean View 10, The Links, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Thyme-away het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in The Links Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean View 10, The Links, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap