The Paramount @ Bellamare
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boardwalk-weg, Gebou 21, Eenheid 5, Bellamare-woonstelle, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 290R1 032 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Paramount @ Bellamare is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in die veilige Bella Mare-kompleks in Somerstrand. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die aangrensende sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar en 'n stoel. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Parkeerplek op die perseel is beskikbaar en daar is ook 'n Leefstylsentrum op die perseel met geriewe insluitend 'n restaurant, gimnasium, swembad en vergarderkamers. Die kompleks is lekker naby die Boardwalk-winkelsentrums, plaaslike restaurante en die strand. Die Internasionale Lughawe is net 5 km ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Boardwalk-weg, Gebou 21, Eenheid 5, Bellamare-woonstelle, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boardwalk-weg, Gebou 21, Eenheid 5, Bellamare-woonstelle, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom