Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pot

The Blom Pot
Vanaf R1 050
R1 050 R735
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, asook 'n aparte toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n sitarea met 'n TV. Die eenheid lei na die tuin.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond, ketel en 'n lugbraaier insluit.

Huisreëls

Geen rook word in die eenheid toegelaat nie.
Maak asb. die hek toe wanneer jy in- en uitgaan.
Behandel die eenheid asof dit jou eie is.
The Clay Pot neem geen verantwoordelikheid vir verlies of skade op die eiendom tydens verblyf nie.
Die eenheid het 'n omheinde tuin, wat dit geskik maak vir troeteldiere.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Clay Pot
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 5 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitarea het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het toegang tot 'n privaat tuin en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond en 'n ketel insluit.

Huisreëls

Geen rook word in die eenheid toegelaat nie.
Maak asb. die hek toe wanneer jy in- en uitgaan.
Behandel die eenheid asof dit jou eie is.
The Clay Pot neem geen verantwoordelikheid vir verlies of skade op die eiendom tydens verblyf nie.
Die eenheid het 'n omheinde tuin, wat dit geskik maak vir troeteldiere.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Zink Pot
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitkarea het 'n stapelbed en 'n tripelstapelbed. Die eerste badkamer het 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad en die tweede badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV en die eenheid lei na 'n privaat tuin.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 5 mense
1 xStapelbed
1 xTripelstapelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond en 'n ketel insluit.

Huisreëls

Geen rook word in die eenheid toegelaat nie.
Maak asb. die hek toe wanneer jy in- en uitgaan.
Behandel die eenheid asof dit jou eie is.
The Clay Pot neem geen verantwoordelikheid vir verlies of skade op die eiendom tydens verblyf nie.
Die eenheid het 'n omheinde tuin, wat dit geskik maak vir troeteldiere.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 050
R1 050 R735
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Arizona-singel 267, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0bee818503d77ee48d1e112fcc501d6199a665b5a9e2f4cde83dc44340c380fea9e35b685a170b66c58bde80b58d810f5b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R735 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 267 Arizona Crescent Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.773867260822 28.310960933135
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem