Sorgente 303
8 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R590 administrasiefooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare deposito van R1500 is betaalbaar voor die inklokdatum betaalbaar.
'n R10-fooi sal per nag gehef word om fondse in te samel vir maatskaplike verantwoordelikheid vir die Umdloti UIP (Urban Improvement Project).
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 4)
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal