Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoonspruit Falls

Trout Cottage
Vanaf R980
R980 R833
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Trout Cottage is geskik vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie, 'n eetarea en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 4 in die eetarea en in die sitarea is daar gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n slaapbank vir 1 volwassene of 2 kinders. Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek, ingeboude braaigeriewe en ketelbraaigeriewe. Daar is ook 'n tiensitplek-etenstafel waar gaste kan sit en hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook 'n vuurput voor die kothuis met sitplek.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor hulle bespreek navraag doen oor die toestand van die grondpad.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Daar word van gaste vereis om 'n vrywaringsvorm te teken voor hulle perdry, bootvaart en visvang.
Die kothuis word teen 'n klein, ekstra fooi skoongemaak indien nodig.
Aangesien dit 'n plaas is, word troeteldiere nie toegelaat nie.
Gaste mag laat inklok en moontlik laat uitklok, mits dit vooraf gereël is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Trout Lodge
Vanaf R3 300
R3 300 R2 805
per eenheid
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die lodge is 'n luukse selfsorghuis geskik vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Al die slaapkamers het sy eie badkamer, maar slegs 2 is en suite-badkamers. Die badkamers het almal badddens, storte, wasbakke en toilette. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n groot etenstafel met sitplek vir 12. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en lieflike uitsig oor die dam. Die TV-area het ook 'n kaggel. Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek, ingeboude braaigeriewe en ketelbraaigeriewe. Daar is ook 'n tiensitplek-etenstafel waar gaste kan sit en hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook 'n vuurput voor die kothuis met sitplek.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor hulle bespreek navraag doen oor die toestand van die grondpad.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Daar word van gaste vereis om 'n vrywaringsvorm te teken voor hulle perdry, bootvaart en visvang.
Die kothuis word teen 'n klein, ekstra fooi skoongemaak indien nodig.
Aangesien dit 'n plaas is, word troeteldiere nie toegelaat nie.
Gaste mag laat inklok en moontlik laat uitklok, mits dit vooraf gereël is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Slaaihoekpad, eNtokozweni (Machadodorp), 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc706fa87c51c81e3765d0a6536aaea950bedaac768f638dc2d89bf8bb059c5ccb01870f298f78b6c892dd4eba6bd878a80b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R833 per nag (plek vir 3) 25 5 1 5 Slaaihoek Road eNtokozweni (Machadodorp) 1170 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-18:00 11:00 -25.761004909276 30.352757310867
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem