Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Retro Rest

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 31 Julie 2024. Bespreekbaar tot 29 Mei 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main-straat 35, Langebaan, 7359, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 R1 820 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Retro Rest is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die hartjie van Langebaan en is perfek vir 2 paartjies, 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is stapafstand vanaf Langebaan se strandmeer, winkels en restaurante.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed het. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-sitarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is ook 'n eiland met stoele wat na 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV lei. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
Dubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Chelsea Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Main-straat 35, Langebaan, 7359, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
R2 600 R1 820
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 600
R2 600 R1 820
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main-straat 35, Langebaan, 7359, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d8b19a18364c591b0f308433633fe2b3b8733e710bab84982652b0365627dae84d6c8725122c91ac680310da3c777f5bb9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R1 820 per nag (plek vir 4) 35 Main Street Langebaan 7359 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.0924338 18.0329372
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem