Protea Retreat
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hellingstraat 54, Protea Heights, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 13
-
Vanaf
R1 100R990 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Protea Retreat is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Brackenfell, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of individu wat opsoek is na 'n gerieflike wegbreek en dié plekkie is ook lekker naby verskeie doendinge in die noordelike voorstede. Die woonstel het brood, botter, konfyt, spek, eiers, melk, graan, beskuit, vrugte, vrugtesap, water en 'n groot verskeidenheid koffie en tee.
Dié woonstel is smaakvol versier en is ingerig met 1 en suite-slaapkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond-stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien vir gaste se gebruik. Die woonstel beskik ook oor sy eie ingang.
Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 'n TV vir vermaak en die woonstel beskik oor gratis WiFi. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad en braai-area op die perseel gebruik te maak. Daar is ook veilige parkeerplek vir een motor van die straat af.
Protea Retreat is naby verskeie winkelsentrums en die perseel is ook ideaal geleë sodat gaste die nabygeleë wynroete in Durbanville en Stellenbosch kan besoek wat ongeveer 20 tot 30 minute se ry hiervandaan is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Menno Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hellingstraat 54, Protea Heights, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Protea Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Protea Hoogte Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hellingstraat 54, Protea Heights, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 13