Phumangeni Marloth Park
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Dana Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 136
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Frederik D - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Frederik. Ons wag vir jou volgende kuier.
Marisma P - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful, tranquil and satisfying.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Thank you for your feedback - looking forward to your next stay.
Bush greetings,
Dana
Matthew A - Jan 2024
Algehele gradering
Good, comfy value for money.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Looking forward to your next visit. Bush greetings
Tanja P - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing stay at Phumangeni Marloth Park.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Thanks for taking the time to give us a review, Tanja. We're always happy to hear our guests enjoyed their stay. We look forward to hosting you again soon.
Bush Greetings,
Dana
Dawid D - Des 2023
Algehele gradering
Excellent diens, gasvryheid, en 'n wonderlike afsaalplek!
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir jou moeite om terugvoer te verskaf, Dawid. Dit was heerlik om jul te ontmoet en om te hoor dat jul die spesiale tyd in die bos by ons geniet het. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Bosgroete
Dana
Carla B - Des 2023
Algehele gradering
Rustige plek, waarde vir geld, baie netjies.
Lees meerPhumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie bly as ons gaste hul uitspan by Phumangeni geniet. Ons sien uit na jou volgende kuier. Dankie ook dat jy die moeite gedoen het om terugvoer te verskaf. Bosgroete, Dana
Sechaba R - Okt 2023
Algehele gradering
Pure bliss….
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Thank you for taking the time to send a review. So happy when our guests have enjoyed their stay with us. Looking forward to your next visit.
Bush Greetings
Dana
Anton G - Sep 2023
Algehele gradering
Kan die plek regtig aanbeveel, baie netjies en ten volle toegerus. Ons het die kuier baie geniet.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer Anton. Baie lekker om te hoor dat jul die boskuier geniet het. Die solar, inverter en battery was beslis elke sent die moeite werd. Ons wag vir jul volgende inloer.
Bosgroete
Dana
Hermien J - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Wow, wat n lekker resensie om te lees! Dankie vir die kompliment. Dis so lekker om te hoor ons gaste geniet ons boshuis. Ons kyk uit vir jul volgende kuier.
Bosgroete
Dana
Rohann D - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, ontspannend, stil en beslis die moeite werd!
Lees meerPhumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer Rohann was so lekker om julle te ontmoet en ons hoop regtig om jul weer te kan ontvang. Heerlik om te hoor die eerste keer in Marloth was nie 'n teleurstelling nie.
Bosgroete
Dana
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Nicolette B - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Nicolette. Ek is bly julle het die kuier by Phumangeni geniet. Ek dra jou kompliment rakende die netheid aan my skoonmaak dames oor.
Rakende die tuin wat aandag nodig het, ons maak spesifiek nie tuin nie, omdat Marlothpark spesiale natuurreservaat status het, en ons graag die omgewing en ons eiendomme so ongerep en natuurlik probeer hou vir die diere. By ons sal jy nie n grasperk en aangeplante tuin kry nie.
Hoop ons sien jul gou weer vir n kuier.
Magda S - Jun 2023
Algehele gradering
Dadelik tuis gevoel.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit na jul volgende bespreking.
Bosgroete
Dana
Anton K - Mei 2023
Algehele gradering
Alles werk, alles is skoon, lekker privaat & rustig.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Hoop jul kom gou weer kuier.
Bosgroete
Dana
Marlene O - Feb 2023
Algehele gradering
Ongelooflik Lekker.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer Willie. Ons is voorwaar geseën met al die diere so op ons voorstoep. Bly om te hoor dat jul lekker gekuier het. Ons wag vir jul volgende bespreking.
Bos groete Dana
Jaco B - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was vir seker die lekkerste tyd wat ons nog gehad het in Marlothpark.
Lees meerPhumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Jaco.
Ons is voorwaar geseen om so tussen al die diere te kan leef.
Ons wag vir jul volgende bespreking.
Bos groete,
Dana
Maryke S - Sep 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gekuier baie diere by die huis gesien.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer, Maryke. So bly jul het die bosbreek geniet en dat jul baie besoekers gehad het.
Ons sien uit na jul volgende bespreking.
Bos-groete
Dana
Jelome H - Sep 2022
Algehele gradering
Ontspannend en absoluut perfek.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en ook die terugvoer Jelome. Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste het hul tydjie in die bos by ons geniet.
Ons sien uit na jul volgende bespreking.
Bos-groete
Dana
Michael K - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Lees meerPhumangeni Marloth Park se terugvoer
Thank you so much for taking time to review Phumangeni Michael. We are thrilled to hear that you had a pleasant experience visiting our bush house.
We are looking forward to hosting you again in future.
Bush greetings
Dana
Thys F - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en baie goeie kliëntediens.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Thys, hoop ons sien jul weer binnekort.
Bosgroete
Dana
Mariska D - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker boskuier met diere wat by jou stoep kom kuier. Dana is 'n uitstekende gasvrou.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Mariska.
Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste die bosbreek by Phumangeni geniet het.
Ons sien uit na jul volgende bespreking.
Phumgangeni Groete,
Dana
Frik G - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker en dit was 'n aangename ondervinding. Die huis is baie goed toegerus en netjies.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie dat jy tyd geneem het om terugvoer te gee Frik. Dis altyd lekker om te hoor as ons gaste die kuier geniet het. Ons sien uit na jul volgende besoek, moenie te lank wag nie, die 4-voet besoekers wag vir julle.
Bos-groete
Dana
Jill R - Apr 2022
Algehele gradering
Peaceful place to relax.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Thank you for the feedback Jill. Glad you had an enjoyable time. Hope to see you again soon.
Phumangeni Greetings,
Dana
Sanet C - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf, ons sal beslis weer daar gaan bly.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dis so lekker om te hoor ons gaste geniet ons boshuis. Baie dankie vir jou terugvoer Sanet. Ons wag vir jul volgende kuier.
Bosgroete Dana
Theo V - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Theo. Bly jul het jul bosbreek by Phumangeni geniet. Ons kyk uit vir jul volgense bespreeking.
Edward G - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderful. Ideal location in Marloth Park and comfortable, secure house.
Lees meerPhumangeni Marloth Park se terugvoer
Thank you for your beautiful review Edward. Fantastic to hear our guests had a great time in the bush. Looking forward to your next visit.
Phumangeni greetings
Dana
Jaco M - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike rusplek.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Jaco. So bly om te hoor jul het die wegbreek geniet. Ons wag vir jul volgende kuier.
Ruth W - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker by Phumangeni vakansie gehou. Die rustigheid van die bos was wonderlik en ons kon regtig weer tot stilstand kom en uitrus.
Lees meerPhumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer Ruth dis so lekker om te hoor dat ons gaste hul wegbreek in die bos by Phumangeni geniet het.
Ons wag vir jul volgende kuier.
Phumangeni groete
Dana
Adriaan H - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Adriaan. Bly jul het die kuier geniet.
Ons wag vir jul volgende wegbreek.
Bosgroete
Dana
Elinda M - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese boshuis!
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie dat jy tyd geneem het vir die resensie Elinda. Ek is so bly dat julle lekker gekuier het by Phumangeni. Ons sien uit na jul volgende besoek - die diere ook.
Bosgroete,
Dana
Wikus K - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer en ondersteuning Wikus dit was lekker om jul in ons boshuis te ontvang.
Ons kannie wag vir jul volgende kuier nie.
Bosgroete
Dana
Chantal V - Sep 2021
Algehele gradering
Gemaklike huis en ligging goed.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Chantal. Altyd lekker om te hoor ons gaste het hul kuier geniet. Ons kyk uit vir jul volgende bespreking.
Bosgroete Dana
Shane H - Aug 2021
Algehele gradering
One of the best in Marloth Park
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Thank you for taking the time to provide feedback Shane. Glad you enjoyed your stay with us in the bush.
We are looking forward to your next visit - and the animals too.
Nolene K - Jul 2021
Algehele gradering
Skoon, netjiese akkommodasie. Goeie ligging, lekker stil.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir jou resensie Nolene. Ek is bly om te hoor dat jul die tydjie by ons in die bos geniet het. Ons hoop om julle gou weer te ontvang.
Bosgroete
Dana
Melody L - Jul 2021
Algehele gradering
Sien onder.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir die ondersteuning.
Hoop ons sien jul weer binnekort.
Elena M - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlik. Ons was gemaklik, het tuis gevoel en vir die wild om te kom kuier by jou stoep 'n groot ondervinding.
Lees meerPhumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Elena. Bly jul het die kuier geniet.
Sien jul gou weer.
Bosgroete
Dana
Victor L - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker en veilig
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer, Victor. Ons wag vir jul volgende kuier.
Bos-groete
Dana
Renier V - Mei 2021
Algehele gradering
Absolute genot en wonderlike ondervinding.
Lees meerPhumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Renier. Dit is heerlik om te hoor dat ons gaste tevrede is en lekker gekuier het, nog meer so omdat dit n spesiale geleentheid was met die 21ste verjaarsdag. Ons kyk uit vir jul volgende kuier.
Bos-groete
Dana
Ken E - Mei 2021
Algehele gradering
Third visit to Phumangeni and did not dissapoint in any way
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Thank you for the review Ken. You are now part of the furniture after 3 visits and we cant wait to invite you back again. Always nice when our guests return, it means that we are doing something right. We just love sharing the bush with others.
See you soon
Dana
Theunis F - Mei 2021
Algehele gradering
Dis n bitter lekker plek. Sal graag weer daar kuier
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Theunis. Ons lief dit as ons gaste hul tydjie saam met ons in die bos geniet. Ons wag vir jul volgende kuier (en die diere ook).
Phumangeni groete
Dana
Amelia M - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende ervaring.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie dat jy tyd geneem het om terugvoer te geen Amelia. Ek waardeer julle ondersteuning en ek is baie bly dat julle die tydjie in ons boshuis geniet het. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Bos-groete
Dana
Hendrik S - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik in die bos tussen die diere. Hemel op aarde!
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer Hendrik. Fantasties om te hoor jul het die boswegbreek by ons geniet. Ons is bevoorreg om sulke interaksies met die diere te kan he. Ons sien uit na jul volgende bespreking.
Mooi loop.
Dana
Juanita L - Apr 2021
Algehele gradering
Sielsrus.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning Juanita en ook die terugvoer. Ons waardeer dit so as ons gaste hul wegbreek in die bos geniet. Die grootste kompliment vir ons is as ons gaste weer terugkeer - so ons hoop om jul weer gou-gou te sien.
Bosgroete
Dana
Christoff B - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte plekkie in die bos.
Lees meerPhumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en jul ondersteuning. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste hul wegbreek in die bos geniet het. Ons hoop om jul weer binnekort te sien.
Bosgroete
Dana
Marlene V - Apr 2021
Algehele gradering
Very pleasant and good.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te doen Marlene, en ook al die mooi fotos wat jul met ons gedeel het. Waardeer jul ondersteuning baie. Ons sien uit na jul volgende kuier in die bos.
Groete,
Dana
Nadia K - Feb 2021
Algehele gradering
Ontspannend.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Nadia. Ons hoop om jul gou weer te ontvang.
Bosgroete
Dana
Marco V - Jan 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Marco, jy het geen idee hoe baie ons jou terugvoer waardeer nie. Dis so lekker om te hoor dat ons gaste hul bosbreek in ons huis geniet het. Ons wag vir jul volgende kuier (die diere ook).
Phumangeni Groete
Dana
Louise F - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was net was wat ons nodig gehad het!
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee. Bly jul het die tyd in die bos geniet en julle is enige tyd weer welkom om te kom kuier.
Bosgroete
Dana
Carin D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker en baie wild gesien.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Carin. Was lekker om jul te ontvang in ons boshuis. Hoop ons sien jul binnekort weer. Bosgroete, Dana.
Shalati Catherine M - Nov 2020
Algehele gradering
Our stay at Phumangeni Marloth Park was amazeballs, it was the best first weekend getaway.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Thank you for taking the time to send us feedback Catherine. So happy to read that you enjoyed your stay with us. We would love to see you again soon.
Bush greetings
Dana
Ronel R - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker rustige kuier omring met diere.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning en die tyd wat jy geneem het om terugvoer te gee. Heerlik om te hoor ons gaste het hul kuier geniet.
Ons sien julle hopelik binnekort weer.
Bosgroete,
Dana
Ken E - Okt 2020
Algehele gradering
Second visit to Phumangeni and was not disappointed, even more animal visitors to the house than last time. spacious clean and perfectly situated not too far from the river view points.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Thank you for your feedback and support, Ken. Looking forward to your next visit. Dana.
Shandre P - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was n fantastiese plekkie gewees
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer. So bly julle het jul kuier geniet. Sien jul binnekort weer
Anna K - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik. Fantastiese uitkykpunt!
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Anna. Dit was so lekker om te hoor ons gaste geniet hul wegbreek in ons boshuis. Die uitkykpunt is ook een van my gunsteling plekke. Ons kyk uit vir jul volgende bespreking. Bos-groete, Dana.
Albert V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Albert. Dit is lekker om te hoor julle het jul tydjie by ons in die Bos geniet. Ons sien jul weer een van die dae en moenie te lank wag voordat jy weer bespreek nie. Ek sal vir my skoonmaak dame jou kompliment oordra, sy sal dit baie waardeer.
Bos-groete
Dana
Euniece V - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker verblyf met als wat nodig is.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop ons sien julle weer binnekort in die bos.
Phumangeni groete,
Dana
Mariana D - Okt 2019
Algehele gradering
In die natuur met baie diere wat kom kuier. Lieflike deck met uitkyk oor die natuur.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Thank you for your feedback Mariana. Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.
Phumangeni-greetings
Dana
Hannelie H - Okt 2019
Algehele gradering
Baie diere rondom die huis.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer. Hoop ons sien jul weer binnekort.
Phumangeni-groete
Dana
Ken E - Sep 2019
Algehele gradering
Met all of our requirements for a holiday break.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Good day Kenneth,
Thank you for your review. Happiness is when our guests enjoy their bush break, and the ultimate compliment is when they return and recommend Phumangeni to friends and family. Looking forward to seeing you soon.
Bush greetings
Dana "Phumangeni"
Mariette N - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir die terugvier Mariette.
Ons kyk uit vir julle volgende bespreking.
Phumangeni groete,
Dana
Morne P - Aug 2019
Algehele gradering
Excellent place, just ensure to buy enough food.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende plek, maak net seker jy koop genoeg kos.
Phumangeni is eenvoudig, maar al wat jy nodig het om die plek te geniet. Dana was baie behulpsaam en gretig om ons by te staan en baie vriendelik. Jy sal Phumangeni geniet om te ontspan en die park is langsaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Thank you for your feedback Morne. Glad to hear you enjoyed your stay at Phumangeni. Looking forward to seeing you again soon.
Phumangeni greetings
Dana
Carina P - Aug 2019
Algehele gradering
Baie rustig en baie diere wat die perseel besoek.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning, waardeer die terugvoer. Toiletpapier word wel voorsien by aankoms in beide die badkamers, maar was opgebruik gedurende die kuiertyd deur die gaste. Die eiendom word as selfsorg geadverteer en word daar aanvaar dat die gaste self aan hul addisionele behoeftes sal voorsien. Nietemin het ek as eienaar nadat ek die klagte ontvang het, gereël met my skoonmaakdiens om n spesiale aflewering te maak met ekstra toiletpapier om die krisis te oorkom.
Sien jul volgende keer in die Bos.
Phumangeni-groete
Dana
Eme S - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Beste Eme,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dis so lekker om te hoor dat julle die bostydjie geniet het. Ons kyk uit vir jul volgende bespreking - die diere ook.
Bosgroete,
Dana
Robert W - Apr 2019
Algehele gradering
Bad service.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dear Robert,
Apologies for the inconvenience due to the problem with the gas geyser, it was not something that we could have anticipated, as the geyser was in a 100% working condition when the previous guests departed the morning of your arrival.
This review creates the impression that the management of Phumangeni did not try to resolve your problem, which was not the case. It does not clarify that even though you arrived at 5pm on Friday, my manager was only informed about the problem at 6.37am on Saturday. You were asked the switch over the gas from 1 bottle to the other spare one. At 7am she phoned again to follow up with you. She then phoned the gas supplier to deliver a new cylinder and informed you about this at 8:13. At 8:34 I was made aware of the problem for the first time. At 8:40 my manager arrived on site to assist with the transfer of cylinder. It turned out that the old cylinder was actually still 3/4 full and there was no need for a new bottle. The system was reconnected, checked and water was hot. Everyone assumed it was a blockage or something minor. I personally phoned and spoke to you at 8:46 and again 9:06 to which you confirmed all is ok and problem resolved.
At 11:37 you phoned my manager again to inform her that the problem had re-occurred. Your wife phoned me at 11:41. 11:51 I gave feedback that the gas expert will be called in. He arrived around 12pm and the geyser regulator was replaced by 12:30. Problem resolved.
I acknowledge the inconvenience you suffered and have apologized repeatedly and rectified the problem to the best of our ability with ample feedback of what we were trying to do to resolve the situation. Unfortunately, equipment break at the most inconvenient times and there is nothing else that we could have done to resolve the problem quicker or better.
I have also refunded you 10% of the booking as a gesture of goodwill and did not ask you to replace the 2 glasses that were broken during your stay.
Hopefully, your next visit to Marloth Park will be without life's little hassles and only smooth sailing
Phumangeni greetings,
Dana
Annelie V - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Paradys in die bos!
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en ook die positiewe terugvoer Annelie. Dit was lekker om ons boshuis met julle te deel. Ons hoop om jul binnekort weer te sien - die grootste kompliment vir ons is wanneer ons gaste terugkom keer op keer.
Bosgroete vanaf Phumangeni
Dana
Louis G - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik en rustig!
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Louis. Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste is bereid om terug te kom.
Phumangeni-groete,
Dana
Kay V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, gerieflik en baie diere om die huis.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en jul ondersteuning Kay. Ons hoop om jul gou weer te ontvang.
Phumangeni groete
Dana
Hendrik V - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was onbeskryflik, asemrowend mooi en lekker.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning en ook die terugvoer Hendrik. Ek kan sommer in jou terugvoer hoor dat die bos jou goed gedoen het en dit maak ons harte ook sommer warm klop. Ons sien uit na jul volgende kuier, moenie te lank wag nie.
Bosgroete.
Dana
Louis B - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir jou ondersteuning en terugvoer Louis. Daar is geen groter kompliment as 'n aanbeveling na potensiele kuier gaste vanaf ons bestaande gaste nie. Ons waardeer dit regtig geweldig baie. Dis heerlik om te hoor dat ander mense ook die bos en ons huis net soveel soos ons geniet. Sien jul gou weer.
Phumangeni Groete
Dana
Ian L - Feb 2019
Algehele gradering
Was regtig lekker, net te kort.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning Ian, ons sien uit na jul volgende kuier. Hopelik sal dit vir 'n langer tydperk wees, sodat julle nog meer van ons mooi bosdorpie kan ervaar.
Phumangeni groete,
Dana
Christel E - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties! Die huis was perfek!
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Beste Christel,
Baie dankie vir jul ondersteuning en ook die terugvoer. Vir ons as eienaars is dit so lekker om te hoor ons gaste het hul blaaskans geniet in die bos. Ons sien uit na jul volgende bespreking - moenie te lank wag nie.
Phumangeni-groete,
Dana
Chanel L - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlike plekkie, lekker rustig.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Chanel. Ek is regtig bly dat jul die tydjie in die bos geniet het. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Phumangeni Groete
Dana
Elma B - Des 2018
Algehele gradering
Weer eens 'n heerlike verblyf in die Bos. Absoluut uitstekend.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Elma. Altyd lekker om te hoor ons gaste het hul tydjie by Phumangeni geniet. Ons kyk uit vir jul volgende kuier, dis die grootste kompliment wat jul ons kan gee; 'n Herhalende bespreking.
Phumangeni Groete,
Dana
Robert G - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was my lekkerste vakansie ooit!
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Thank you for taking the time to provide us with feedback of your time spent at Phumangeni. It is fantastic to hear that you enjoyed your stay and that you had so many animal-visitors at the house, this is the charm of Marloth Park, the interaction with our furry friends.
Hope to see you again soon.
Bush greetings
Dana
Wim S - Sep 2018
Algehele gradering
Absoluut wonderlik. Baie rustig en heerlik in die bos.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir jou positiewe gesindheid en terugvoer Wim. Dit is altyd lekker om gaste te ontvang wat 'n 2de en 3de keer terugkeer. Moenie te lank wag nie daai splinternuwe yskas wag vir jou
Phumangeni Groete
Dana
Basti V - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir die terugvoer en ondersteuning Basti. Fantasties om te hoor julle het die wegbreek in die bos geniet. Ons hoop om julle weer binnekort te ontvang, moenie te lank wag nie.
Phumangeni Groete,
Dana
Nerina C - Sep 2018
Algehele gradering
Hemel in die bos.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer Nerina en Johan. Dit was heerlik om julle in ons boshuis te ontvang en in jul genot via die fotos te deel. Dis so lekker om te hoor ons gaste geniet die huis en fassiliteite. Ons hoop om julle weer binnekort te ontvang, moenie te lank wag nie.
Bosgroete
Dana
Phumangeni
Annarie D - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflik - heerlike kuierhuis en lieflike omgewing.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Beste Annarie,
Baie, baie dankie vir jul terugvoer en ondersteuning. Dis heerlik om te hoor ons gaste het hul tydjie in die bos geniet. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Phumangeni-groete,
Dana
Wendy H - Jul 2018
Algehele gradering
Perfect bush getaway.
Lees meerPhumangeni Marloth Park se terugvoer
Dear Wendy,
Thank you for taking the time to review Phumangeni. It is wonderful to hear that our guests had an enjoyable time in the bush and that you had lots of 4-legged visitors, as this is part of the charm of Marloth Park.
We look forward to your next visit.
Phumangeni-greetings,
Dana
Brenda S - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Lees meerPhumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Brenda. Ons is bly dat julle jul tydjie in die bos geniet het. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Die plan is om die "loft" in die toekoms in te rig vir ekstra spasie.
Ek is bly julle het sommer baie lekker gekuier by die kermis. Dis 1 van die hoogtepunte op die Marloth kalender.
Tot volgende keer.
Phumangeni-groete
Dana
Wim S - Jun 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning Wim, en ook vir die resensie. Ons sien uit na julle volgende kuier. Dit maak ons harte warm klop, as ons hoor ons gaste het hul kuier geniet.
Tot volgende keer.
Phumangeni-groete
Dana
Gerda V - Apr 2018
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoering Gerda. Dis so lekker om die bos deur ons gaste se oë te "sien" en ervaar. En om te hoor dat julle jul tyd in Phumangeni geniet het en sal aanbeveel aan ander, is die lekkerste gevoel ooit. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Phumangeni groete
Dana
Shaun J - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning Shaun, Ek is bly jul het die boskuier geniet. Dit was lekker om jul te huisves. Hoop ons sien jul weer binnekort, moenie te lank wag nie.
Phumangeni Groete
Dana
Sanet D - Apr 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning, Sanet. Ons hoop dat julle gou weer 'n draai sal kom maak, ons lief dit as ons gaste terugkom keer op keer - die nagapies en die ander diere ook.
Phumangeni-groete, Mooi loop.
Dana
Anette O - Apr 2018
Algehele gradering
Dit sal vir seker my eerste keuse wees wanneer ek Marlothpark toe gaan.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is mal daaroor as ons kliënte terugkom keer na keer.
Gewoonlik is die bure baie stil en rustig en was dit die eerste keer ooit wat ek hulle moes stilmaak.
Die uitkykpunt is ook een van my gunstelingplekke. Sien julle weer een van die dae.
Phumangeni Groete,
Dana
Elma B - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlike ontspanne atmosfeer. Alle verwagtinge was oortref!
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Elma. Dis so lekker om te hoor as ons gaste hul tydjie in die bos geniet het en 'n positiewe ervaring gehad het. Ons probeer baie hard om die kommunikasie met ons gaste deeglik te doen sodat hulle presies weet wat om te verwag. Ek sal ook jou positiewe terugvoer aan my skoonmaakdames oordra - hulle sal die pluimpie baie waardeer. Ons sien uit na julle volgende kuier - moenie te lank wag nie.
Phumangeni Groete
Dana
Victor L - Des 2017
Algehele gradering
Huis is goed geleë, nie teen die pad soos baie ander. Net een straat van Seekoeiweg, en Kruger-heining en rivier. Huis baie lekker en skoon, dankie, sal definitief weer kom.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Victor. Baie lekker om te hoor dat ons gaste hul tydjie in die bos geniet het. Ons sien daarna uit om jul weer binnekort te sien.
Phumangeni Groete,
Dana
Zanitta S - Des 2017
Algehele gradering
Awesome gewees.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is heerlik om te hoor ons gaste geniet die Bos net so baie soos ons. Ons sal jul graag weer binnekort wil sien.
Phumangeni groete
Dana
Shannon F - Des 2017
Algehele gradering
Very relaxing and pretty. We had a lovely time.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie ontspanne en mooi. Heerlike tyd gehad.
Was heerlik. Het soveel diere gesien, soos vlakvarke, koedoes, njalas, sebras en baie kameelperde en rooibokke, selfs 'n krokodil by die rivieroewer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Thank you Shannon for your review - we love getting feedback from our guests. Hope to see you back very soon (and so do the animals - they are all waiting for you).
Phumangeni Greetings
Dana
Sue-mari S - Okt 2017
Algehele gradering
Was heerlik.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir jou ondersteuning en terugvoer Fanie, ons leer uit die terugvoer van ons gaste. Ek sal die probleem met die skottelgoed en vloere opneem met my skoonmaakfirma, jammer dat jy my nie dadelik laat weet het nie, dan kon ek onmiddelik dit reggestel. Ongelukkig is daar nie veel wat ek as eienaar van 'n eiendom in 'n munisipale area kan doen aan die mense wat oorkant die "Bush centre" sit nie.
Marloth Park is nie 'n privaat reservaat nie, maar 'n munisipale area en die pad waarvan jy praat is 'n 'n publieke pad. Ek glo ook darem nie hierdie het enigsins 'n negatiewe impak gehad op julle kuier in Phumangeni as sulks nie, aangesien die huis vêr van hierdie area geleë is, omring deur ongerepte bosveld, aangrensend aan 'n 'park area".
Ons hoop om julle weer binnekort terug te ontvang.
Phumangeni Groete
Dana
Anthony S - Okt 2017
Algehele gradering
Nice small unit that has all the necessary bascis in place. Clean and well situated, away from roads.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Thank you for your feedback and support Anthony. Happiness is when our guests let us know that they had a great time, but it is even better when they promise to return and bring their friends too. The viewing deck is also one of my favorite spots, but that additional boma that you suggest (besides the current built-in braai on the veranda) might not be such a bad idea - who knows, maybe next time. Hope to see you soon.
Phumangeni Greetings,
Dana
Arie H - Aug 2017
Algehele gradering
'n Waarlike unieke ondervinding met puik geriewe, ek beveel dit beslis aan.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Beste Arie,
Baie dankie vir jou terugvoer en ondersteuning. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste die tyd in ons boshuis geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang in die nabye toekoms - moenie te lank wag nie, die diere wag vir julle!
Phumangeni groete,
Dana
Laurette G - Jun 2017
Algehele gradering
Aangenaam en lekker gekuier.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Laurette. Nuwe eetgerei is reeds aangekoop, asook nuwe breekware en linne (alhoewel jy nie oor laasgenoemde items gekla het nie).
Ek is jammer oor die gas wat opgeraak het, ongelukkig is daar geen meter wat mens waarsku wanneer 'n gasbottel leeg raak nie.
Daar is ook reeds 'n addisionele lig aangekoop wat teen einde van die maand geinstalleer behoort te wees.
Phumangeni groete,
Dana
Ellen N - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en ons sal definitief weer teruggaan.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Beste Ellen
Baie baie dankie vir jou terugvoer en ondersteuning. Dit is so lekker om te hoor dat ons gaste die "bos" net soveel as ons geniet, Marloth is 'n wonderlike plek. Ons sien vreeslik uit om julle weer binnekort te sien.
Phumangeni groete
Dana
Corrie K - Feb 2017
Algehele gradering
Gerieflik geleë en ontspannend.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat jul die tydjie by ons geniet het en sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms.
Phumangeni Groete
Dana
Ina V - Nov 2016
Algehele gradering
Verfrissend, ontspannend en aangenaam.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Ina. Ons is so bly dat julle die tydjie in Phumangeni geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te ontvang. Ek moet sê - die uitkyktoring is ook een van my gunstelingplekke om te sit en ontspan.
Tot volgende keer.
Phumangeni Groete
Dana
Debbie D - Okt 2016
Algehele gradering
Goed ingerig.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Debbie. Ons hoop om jul weer binnekort te sien.
Phumangeni groete
Dana
Wimpie S - Okt 2016
Algehele gradering
Wat 'n lékker plek, netjies en skoon, net alles wat jy nodig het om te rus en ontspan.
Phumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Wimpie. Dit was baie lekker om julle in ons Boshuis te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier (en die diere ook - hul wag vir hul "treats").
Tot volgende keer.
Phumangeni Groete
Dana
Vickey B - Sep 2016
Algehele gradering
Verblyf - netjies en behoorlik toegerus.
Lees meerPhumangeni Marloth Park se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Vickey. Dit is so lekker om te hoor dat ander mense Marlothpark en Phumangeni net so veel soos ons geniet. Ons is baie bly dat julle lekker ontspan het en sien regtig daarna uit om julle weer in die toekoms te ontvang. Die nagapies sê dankie vir die bederfies.
Phumangeni groete,
Dana
Liezl O - Sep 2016
Algehele gradering
Veiligheid is absoluut 'n probleem, beroof terwyl ons geslaap het.
Lees meerPhumangeni Marloth Park se terugvoer
Beste Liezl. Ek is regtig baie jammer dat julle onder die booswig se handewerk deurgeloop het in ons mooi, rustige bosdorpie. Dit is die tipe ervaring wat geen persoon n ander toewens nie en geen huiseienaar wil hê dat gaste wat veronderstel is om hul vakansie te geniet, verlies ly nie.
Hierdie is die eerste insident by Phumangeni sedert 2003 (vanaf die oorname van die huidige bestuurder) waarvan ons bewus is en kon ons nie voorsien dat daar ingebreek sou word nie. Soos jyself ook aan my gesê het: "Dit kan met enigiemand gebeur, want dit is die tye waarin ons leef in Suid-Afrika".
Dit is jammer dat 'n misdaad plaasgevind het, alhoewel alle redelike voorsorgmaatreels getref is met veiligheidshekke, deure, diefwering, alarmstelsel en gewapende reaksie deur een van die voorste sekuriteitsmaatskappye in Marlothpark. Gaste word ook gevra om bedag te wees soos in enige stedelike gebied in Suid-Afrika.
Die offisiele misdaadsyfers (soos bevestig met die Sekuriteitsmaatskappye en SAPS) vir Marlothpark staan op 0.002% wat beduidend laer is as die meeste dele van Suid-Afrika.
Phumangeni is ook gelee in n area in Marlothprk wat tradisioneel nie die teiken is van misdaad nie en word hierdie insident as opportunisties beskou - hierdie inligting kan ook met die plaaslike inwoners en sekuriteitsmaatskappy bevestig word. Die SAPS, sekuriteitsfirmas en gemeenskapspolisieringseenheid werk nou saam om enige leidrade op te volg op die oomblik. Ons is ook in die proses om addisionele maatreels in plek te sit.
Weer eens jammer vir die ongerief. Ons hoop van harte dat julle Marlothpark weer in die toekoms sal besoek - dit is n fantastiese bosdorpie en sou ek graag wil glo dat hierdie insident nie die oorsaak is dat voornemende gaste ons dorp vermy nie - Marlothpark het so baie om te bied.
Phumangeni Groete
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarentaalstraat 2861, Marlothpark, 1321, Mpumalanga