- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elarastraat 5, Paradise Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Paradise Beach Apartments 5 Elara is op 'n privaat landgoed, langs Club Mykonos in Langebaan. Die woonstelle is smaakvol gemeubileer met kleurvol geverfde blindings, kuns en kunsvlyt en van die woonstelle bied 'n uitsig oor die duine, veld en strandmeer. Die area is baie rustig en gaste kan die geluide van golwe en voëls geniet. Dié ligging is ideaal vir voetslaners en voëlliefhebbers. Daar is 'n veilige en beskermende strand 200 m van die verblyf af en is ideaal vir branderplankry.
Verblyf word gebied in 3 selfsorgwoonstelle wat gebruik maak van sonkrag, naamlik Flamingo, Seagull en Oyster Catcher. Flamingo en Seagull is eenslaapkamer-woonstelle met 'n see-uitsig en Oyster Catcher is 'n eenslaapkamer-woonstel sonder 'n see-uitsig. Elke woonstel het ingeboude braaigeriewe, 'n leefarea, ten volle toegeruste kombuis, sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Strandhanddoeke is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Beddegoed en handdoeke word vervang en die woonstel word een keer per week skoongemaak. Daar is privaat parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Gaste kan Club Mykonos, 'n dorpie met 'n Griekse styl. besoek. Doendinge sluit slotmasjiene, restaurante, kroeë, bootvaart, seiljag en watersport in. Langebaan is ideaal vir seilplankry en vlieërbranderry. Gaste kan ook die Weskus Nasionale Park besoek wat 28,8 km ver is.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Paul & Jolene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 117
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Elarastraat 5, Paradise Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Gaste dink Paradise Beach Apartments 5 Elara het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elarastraat 5, Paradise Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom