Orlandi's Place
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ilario Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Welma D - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gelee en veilig, maar baie vuil.
Kristen B - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Alicia A - Apr 2024
Algehele gradering
Fabulous.
Christian G - Mrt 2024
Algehele gradering
Was awesome.
Mary M - Mrt 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Taslynn D - Feb 2024
Algehele gradering
Making memories in such a beautiful place.
Francois V - Feb 2024
Algehele gradering
Naweek wegbreek.
Wilna L - Feb 2024
Algehele gradering
Veilig, loop na strand, winkel en restaurant. Goed toegerus, dog beknop vir 4.
Wilfred P - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Denver F - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was aaklig.
Lees meerJuanita L - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome amazing.
Hannes B - Des 2023
Algehele gradering
Veilig naby alles en baie vriendelike diens gekry, sal beslis weer gebruik maak.
Jonathan F - Des 2023
Algehele gradering
Die jongspan het dit baie geniet by die swembad.
Nicole J - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasies, kalm, mooi, netjies.
Erafaan K - Nov 2023
Algehele gradering
Memorable.
Cari V - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Josephine E - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasmaglories️.
Willem Adriaan V - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, ten spyte van die drama die eerste dag.
Elma V - Okt 2023
Algehele gradering
Was awesome.
Coen B - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie ligging. Woonstel benodig aandag.
Lees meerAustin R - Aug 2023
Algehele gradering
Overall it was good, but a few points require attention.
Christopher S - Aug 2023
Algehele gradering
Perfect central location with a cozy place to stay, kit with everything you need.
Lindie I - Aug 2023
Algehele gradering
The unit is well located near the restaurants and beach. The unit needs some TLC.
Lees meerAmanda D - Aug 2023
Algehele gradering
Goed en lekker, maar woonstel kort bietjie aandag.
Lees meerNicolene P - Jul 2023
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Deidre S - Jul 2023
Algehele gradering
Excellence.
Fazlin M - Jul 2023
Algehele gradering
Tranquil, peaceful stay.
Marlene W - Jun 2023
Algehele gradering
Went with my sister, we thoroughly enjoyed our stay. I will definitely go back.
Chantel J - Jun 2023
Algehele gradering
We had a fabulous stay. Home away from home. Just minor things that were not working or broken. Can see it's old but we still had lots of fun. My two minors enjoyed themselves a lot.
Esley D - Mei 2023
Algehele gradering
We had a pleasant stay.
Coaro M - Mrt 2023
Algehele gradering
I had a good stay at Orlandi's Place.
Anthea G - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was uitstekend, skoon en veilig.
Keagan Lee V - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Margaret W - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties. Sal weer 'n bespreking maak by Orlandi's Place.
Orlandi's Place se terugvoer
Baie dankie Margaret. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
John M - Jan 2023
Algehele gradering
Very peaceful and quiet.
Mirichea T - Jan 2023
Algehele gradering
In 'n fantastiese area geleë.
Natalie C - Des 2022
Algehele gradering
Location is fantastic.
Henk N - Sep 2022
Algehele gradering
Vloere was baie vuil. Braai geriewe was morsig.
Salome D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld!
Clement H - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Thalian R - Aug 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay, thank you!
Calvin H - Jul 2022
Algehele gradering
Nice and comfortable.
Edwina S - Jul 2022
Algehele gradering
Very cosy and convenient.
John J - Jul 2022
Algehele gradering
Orlandi's Place is by die strand en gerieflik stapafstand vanaf vermaak en winkels. Langebaan is ook sentraal tussen verskeie kusdorpies om daguitstappies te geniet. Ons het baie lekker vakansie gehou.
Louw N - Jun 2022
Algehele gradering
It was a very comfortable stay.
Marianne S - Apr 2022
Algehele gradering
Plekkie is binne loopafstand van winkels en restaurant asook die lagoon.
Cyril D - Apr 2022
Algehele gradering
Just awesome very nice place and privacy.
Edwill J - Apr 2022
Algehele gradering
Perfect.
Louis K - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Skoon, netjies, baie goed geleë en uitstekende diens van Hugo.
Jakkie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Het dit geniet.
Paula P - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was regtig value for our money.
Zelda G - Feb 2022
Algehele gradering
Excellent location.
Barry B - Jan 2022
Algehele gradering
Surpassed my expectations for comfort, affordability and most importantly, privacy.
Marnus D - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging. Plek binne-in kort aandag.
Natasha S - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties. Plek was besonders gerieflik.
Lees meerPhumla M - Okt 2021
Algehele gradering
I enjoyed the place and the area, shopping and beach closer.
Rosina K - Okt 2021
Algehele gradering
Was baie lekker. Ek het lekker geslaap.
Paul H - Sep 2021
Algehele gradering
Good.
Dorothy F - Sep 2021
Algehele gradering
Glad nie gemaklik nie.
Hilton L - Aug 2021
Algehele gradering
We were impressed with the accommodation especially the extras like DStv and WiFi so you can imagine especially my excitement at being able to watch the deciding Lions Test. We will definitely recommend your accommodation to our friends. Once again thank you for a memorable weekend.
Hannetjie S - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker daar gebly. Lekker loopafstand van alles en die opsigter was baie behulpsaam indien 'n probleem of twee opgeduik het. Kompleks baie rustig oor die algemeen.
Patrick H - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik
Tammy H - Feb 2021
Algehele gradering
The location was perfect. Close to the beach, shops and a stones throw from Mykonos and the Casino.
Berna V - Des 2020
Algehele gradering
Very lekker.
Janine V - Des 2020
Algehele gradering
What a wonderful time my kids had. They couldn't get enough of the pool and the walk in the area was so nice.
Willie S - Nov 2020
Algehele gradering
Was 'n lekker wegbreek.
Lees meerBenjamin K - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker, man lekker!! Veilig, skoon, ligging - alles pas net mooi inmekaar.
Anton S - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was 'n aangename naweek en die verblyf was voldoende vir ons behoeftes.
Mariana F - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese woonstel met alles in wat ons verblyf so gerieflik gemaak het.
Francina M - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het vir 5 nagte bespreek, maar op die einde net vir 4 nagte oorgebly.
Gail C - Sep 2020
Algehele gradering
Sentraal geleë en loopafstand van restaurante, strand en winkels.
Sonwabile T - Mrt 2020
Algehele gradering
Centre of everything in Langebaan.
Jo-ann N - Des 2019
Algehele gradering
Ek sal die plekkie beslis aanbeveel!
Wiedaad M - Des 2019
Algehele gradering
Lovely place.
Perie K - Des 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Odette B - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Avril E - Sep 2019
Algehele gradering
Very convenient location & apartment had everything we needed.
Loren J - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Joewitz M - Mrt 2019
Algehele gradering
House has the basics.
Candice J - Apr 2018
Algehele gradering
Was 'n wonderlike naweek, dankie Orlandi's.
Wikus V - Mrt 2018
Algehele gradering
Goeie ligging.
Ester V - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Natalie F - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig, stilte was lekker naby winkels en die see, sal beslis dit aanbeveel vir mense wat wil bietjie wegbreek.
Lee-ann H - Jan 2018
Algehele gradering
My vinnige wegbreek van die stad was asemrowend.
Ronel M - Des 2017
Algehele gradering
Mooi woonstel met pragtige meubels, netjies en skoon.
Riette V - Okt 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marilee P - Sep 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker vakansie gehou.
Adele G - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies, alles wat jy benodig en sentraal geleë.
Esta H - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike tyd gehad en eienaar/opsigter was baie vriendelik en was gereeld in kontak om te hoor of alles na wense is.
Beatrice W - Okt 2016
Algehele gradering
Veilig en loopafstand vanaf winkels en lagoon.
Orlandi's Place se terugvoer
Geagte Beatrice
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit want Orlandi's Place is nog redelik nuut. Ons het wel ook dadelik aksie geneem op u kommentaar, ons het reeds die mikrogolfoond vervang, die werksoppervlakke vergroot en `n vrieskas aangekoop. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Flamingo Park Eenheid A2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom