Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Tides 62

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Ocean Tides 62, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 R1 530 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ocean Tides 62 is 'n moderne drieslaapkamervakansiehuis in 'n veilige kompleks naby die strand in Big Bay, 'n kusvoorstad in Kaapstad.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort en 'n balkon met 'n gedeeltelike uitsig oor die see en op Tafelberg. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die ten volle toegeruste kombuis het 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, oond, kookblad, ketel, Nespresso-koffiemasjien, ens. Die sitkamer het 'n L-vormige bank, platskerm-TV met 'n videostroom-speler en bluetooth-luidspreker en bied toegang tot 'n beskutte patio-area met 'n gasbraai, verhitte swembad en grasarea.

Die kompleks is naby die bekende Eden on the Bay-kompleks, Table Bay Mall en die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Ocean Tides 62
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Otto du Plessis-rylaan, Ocean Tides 62, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Tides 62 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Ocean Tides 62, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA439513e8ce6473c94e8c298868d9ba6708f10010a89e4713a765093b293f57a76399289e963d14e9cad684a9c230882a29f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 Otto du Plessis Drive, Ocean Tides 62 Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.79838442331 18.462957190317
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem