Mountain Bliss on Hibiscus
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 137, La Bella, Hibiscus-straat 29, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mountain Bliss on Hibiscus is 'n heerlike kothuis wat selfsorgverblyf in Strand, Wes-Kaap bied. Dit is perfek vir sakereisigers of gaste wat vakansieverblyf soek.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n toilet, stort en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, asook eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste.
Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en tafel met 6 - 8 stoele. Die kompleks het ook 'n swembad, speelarea vir kinders en gemeenskaplike braaigeriewe.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ruan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 12 maande
Ligging
- Eenheid 137, La Bella, Hibiscus-straat 29, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain Bliss on Hibiscus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 137, La Bella, Hibiscus-straat 29, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom