Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meyer's Den

Kleintjie - Privaat badkamer 1 meter buite die kamer
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Leef-area gedeel met eienaar/bestuurder
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Enkelkamer vir 1 of 2 gaste. Die kamer het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n privaat badkamer 1 meter buite die kamer. Daar is 'n stort in die badkamer.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Spaar asb. water.
Daar is 2 maltese hondjies op die perseel wat goed opgelei is.
Gaste kan nie binne kook nie, maar daar is 'n mikrogolf en 'n braai-area.
Daar is nie wasgoedgeriewe nie, maar die eienaar sal gaste help met verwysings na 'n plek waar hulle wasgoed kan was.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Palomino-straat 8, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ODcyNmIyLTRiNWMtNDVmZC1hYTRjLWViMWFmMzJhNTU3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 8 Palomino Street Die Wingerd 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.067788871991 18.828288076057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem