Maple Grove Cabin
76 resensies
Selfsorg
Beskrywing
Bevat 'n aparte slaapkamer met 'n ekstra groot dubbelbed. Kan op versoek in 2 enkelbeddens opgemaak word. En suite met groot instapstort. Die sitkamer het TV en Queen Anne-kaggel en lei na dek/braai-area. Kombuisie met yskassie en mini-oond en mikrogolf
Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Tariewe
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n Kampmatras is vir 2 jong kinders teen 'n ekstra koste van R100 per kind per nag beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Windinglaan, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom