Malgassie
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No 18, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Malgassie is 'n vakansiehuis wat pragtig ingerig is en net 20 m van die strand af in Paternoster geleë is. Let daarop dat dit 'n openbare strand is wat taamlik besig en raserig kan raak in die vakansie.
Hierdie eenheid het 2 slaapkamers en daar is slaapplek vir tot 4 gaste. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kothuis het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, elektriese stoof en oond en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n binnebraai en 'n TV met die DStv-Stay-pakket. WiFi is beskikbaar.
Die patio buite het 'n buitebraai en 'n uitsig oor die strand. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Paternoster is een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus en is 'n weergalose vakansiebestemming.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 1686
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- No 18, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Malgassie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kliprug Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No 18, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom