Magna Seaview
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg 124, Eenheid 13 Magna Towers, Jeffreysbaai, 1111, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Magna Seaview is 'n selfsorgwoonstel net 'n entjie van die strand af in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat ontspannende vakansieverblyf naby die nodige geriewe soek.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Hierdie kamer lei na 'n toegeboude balkon wat as 'n sonkamer dien en ekstra sitplek, 'n etenstafel en 'n gedeeltelike see-uitsig het. WiFi is beskikbaar.
Daar is 1 toesluitmotorhuis op die perseel. Hierdie eenheid is naby plaaslike geriewe insluitend winkels en restaurante en die strand is net oorkant die pad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Da Gama-weg 124, Eenheid 13 Magna Towers, Jeffreysbaai, 1111, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Ferreira Town Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg 124, Eenheid 13 Magna Towers, Jeffreysbaai, 1111, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom