Lamont Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Anneke N - Mei 2024
Algehele gradering
Kort wegbreek.
Catherine E - Mei 2024
Algehele gradering
Stunning accommodation.
Tanya S - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent.
Lamont Cottage se terugvoer
It's people like you that make all this worth it! Wonderful guest! You are always welcome back!
Leatitia F - Apr 2024
Algehele gradering
Lee & Christo is wonderlikke mense, hulle gasvryheid is tops.
Lamont Cottage se terugvoer
'n Gesin soos julle, wow! A+ Julle is altyd welkom terug! Ek is so bly julle het dit geniet en het lekker gerus! Daai tan!
Tamlyn T - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Ian G - Mrt 2024
Algehele gradering
A beautiful cottage. A kind and generous hostess.
Hendry V - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dankie.
Friederike V - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing accommodation, stylish and comfortable, the perfect beach getaway.
Lamont Cottage se terugvoer
You are such amazing people, thank you for choosing Lamont Cottage! You know now where we are.
Philip S - Jan 2024
Algehele gradering
10/10 - Ons sal vir seker weer gaan!
Lamont Cottage se terugvoer
Julle is A+! Julle klip huisie by die see wag net hier vir julle!
Elna H - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik, uitstekend sal beslis weer gaan kuier.
Lamont Cottage se terugvoer
Wonderlike mense! Stil, rustig. Sien julle gou weer as die weer beter is!
Dustin V - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties, ontspannend en rustig.
Lees meerLamont Cottage se terugvoer
Dis mense soos julle wat alles die moeite werd maak. Julle weet nou waar julle vakansie klip huisie is. Altyd welkom terug! M
Bronwyn G - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful cottage.
Lamont Cottage se terugvoer
Wonderful people like you and your family are always welcome back! So happy you enjoyed your stay!
Christie B - Des 2023
Algehele gradering
Very welcoming and quiet.
Lamont Cottage se terugvoer
Baie dankie, sien julle gou weer. Amazing mense! Dankie dat julle die plekke skoon gelos het.
Benjamin V - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic accommodation in the best coastal town on the South Coast.
Lamont Cottage se terugvoer
Thank you, Benjamin. Great to know our little town got under your skin too! You are always welcome back!
Dawie S - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Lamont Cottage se terugvoer
Baie dankie Dankie kom gou weer terug.
Katryn H - Sep 2023
Algehele gradering
Familiewegbreek na die kus.
Lamont Cottage se terugvoer
Baie dankie. Dit is great om te weet julle het dit geniet. Sien julle gou gou weer.
Nicola M - Aug 2023
Algehele gradering
We had such a lovely stay. Wonderful hosts. Will definitely be back.
Lamont Cottage se terugvoer
Thank you so much. Looking forward hosting you again.
Deetleff S - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was amamzing, Die mmoiste plek wat jy kan kry ooit.
Lamont Cottage se terugvoer
Dit was great om jou te ontmoet het. Nou weet waar is jou plekkie as in ons geweste kom. Jy is altyd welkom!
Alishia G - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome!
Lamont Cottage se terugvoer
Thank you so much, the truly beautiful family you are. You are always welcome back!
Steven K - Jul 2023
Algehele gradering
Lamont is an amazing self-catering unit. We will be back.
Lamont Cottage se terugvoer
Thank you Steven for the great review. Next time tell me, we will provide a dog penn. I got one, then you can enjoy the main bedroom. Let me know what I can do to make the place even better, please.
Kind regards
The Lamonts
Maxi V - Jun 2023
Algehele gradering
'n Ware stukkie hemel op aarde!
Lamont Cottage se terugvoer
Baie dankie Maxi. Julle is wonderlike mense. Hoop ons sien julle gou-gou weer.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Botha Place 18, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal