Laguna Rest
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marilise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Zachary P - Mei 2024
Algehele gradering
Baie rustig. Cosy en romanties.
Ansa R - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike, uitstekende en puik diens.
Laguna Rest se terugvoer
Baie dankie Ansa. Hoop om julle gou weer te sien.
Amy K - Apr 2024
Algehele gradering
Everything was perfect.
Laguna Rest se terugvoer
Thank you, Amy. Hope to see you again soon.
Yvonne S - Apr 2024
Algehele gradering
Ons kuier was fantasties.
Laguna Rest se terugvoer
Baie dankie Yvonne. Ek hoop ons sien julle gou weer.
James C - Mrt 2024
Algehele gradering
Will defs come again.
Laguna Rest se terugvoer
Thank you James. Hope to see you again soon.
Reginald Garnet M - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely accommodation.
Laguna Rest se terugvoer
Thank you Reginald. Hope to see you again soon.
Tania M - Mrt 2024
Algehele gradering
Defnitief n 10/10.
Laguna Rest se terugvoer
Baie dankie Tania.
Hoop ons sien julle gou weer.
Adele M - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly by Mykonos.
Laguna Rest se terugvoer
Baie dankie, Adele.
Hoop ons sien julle gou weer.
Andrewshca J - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Laguna Rest se terugvoer
Thank you, Andrewshca. Hope to see you again soon.
Daniel H - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was fantasies.
Laguna Rest se terugvoer
Baie dankie, Daniel. Hoop ons sien julle gou weer.
Joe M - Jan 2024
Algehele gradering
Good.
Laguna Rest se terugvoer
Thank you, Joe.
Hope to see you again soon.
Candice D - Nov 2023
Algehele gradering
Great.
Laguna Rest se terugvoer
Hi Candice,
Thank you for the valuable feedback. Hope to see you again soon.
Fowziah K - Okt 2023
Algehele gradering
It was nice.
Co-maine B - Okt 2023
Algehele gradering
Family friendly.
Laguna Rest se terugvoer
Thank you, Co-maine. Hope to see you again soon.
Rudolf V - Sep 2023
Algehele gradering
Dit het voldoen aan al ons vereistes.
Laguna Rest se terugvoer
Hi Rudolf
Baie jammer oor die beurtkrag. Ons kyk daarna om 'n inverter te installeer.
Aneleh F - Sep 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Laguna Rest se terugvoer
Thank you Aneleh. Hope to see you again soon.
Deon M - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Jill V - Aug 2023
Algehele gradering
Great place for a getaway.
Raylene S - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful and enjoyable.
Charnellé W - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable, pleasurable stay.
Malinda G - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful. Safe.
Carla P - Jul 2023
Algehele gradering
Safe, central and amazing hostess.
Laguna Rest se terugvoer
Hi Carla
I am glad you enjoyed your stay.
Best regards
Mekay-lynne D - Mei 2023
Algehele gradering
It was an amazing stay and the accommodation stay is beautiful.
Caroline V - Apr 2023
Algehele gradering
Ons was goed ontvang. Het veilig gevoel en het 'n baie skoon huis gekry. Skoon handdoeke en beddegoed.
Louis S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker, netjies en veilig!
Laguna Rest se terugvoer
Baie dankie Louis. Hoop om julle gou weer te sien.
Lee-ann G - Apr 2023
Algehele gradering
Mooi plekkie. Verskriklik rustig.
Maggy M - Mrt 2023
Algehele gradering
Was baie netjies en skoon, en was baie rustig.
Laguna Rest se terugvoer
Hi Maggy
Baie dankie en eks so bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Groete
Nolan T - Feb 2023
Algehele gradering
Very comfortable, neat and clean.
Rozell M - Feb 2023
Algehele gradering
Het dit baie geniet. Dis veilig, plek is netjies. Geniet die rustigheid.
Laguna Rest se terugvoer
Baie dankie Rozelle. Eks bly julle het dit geniet.
Beodine P - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent stay.
Laguna Rest se terugvoer
Thank you Beodine. See you soon.
Rashaad A - Jan 2023
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay. The decor was very beautiful and ut was very neat and clean and everything in its place. L
Laguna Rest se terugvoer
Thank you Rashad
Glad you and the family enjoyed your stay.
Peter M - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam en tuis.
Laguna Rest se terugvoer
Hi Peter
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek sal verseker kyk na die kombuisgeriewe. Laat weet gerus as daar n spesifieke item is wat jy gemis het. Die opwasmiddel, toiletpapier en lappies word voorsien net om gaste te help aangesien dit 'n selfsorg eenheid is.
Groete Marilise
Wylene F - Nov 2022
Algehele gradering
This place is the perfect spot to relax.
Laguna Rest se terugvoer
Hi Wylene, I am so glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon again.
Regards, Marilise
Michelle L - Nov 2022
Algehele gradering
I was very impressed with how neat and spacious the unit was.
Laguna Rest se terugvoer
Hi Michelle, glad to hear you enjoyed your stay. Hope to see you again.
Carmenita J - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was die beste naweek ooit.
Laguna Rest se terugvoer
Hi Carmenita, ek is baie bly om te hoor julle het dit geniet.
Joanne D - Okt 2022
Algehele gradering
Kuier was baie cool. Ons was baie beïndruk.
Laguna Rest se terugvoer
Hi Joanne
Baie dankie vir die resensie. Ek is baie bly julle het dit so geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Marilise.
Portia R - Sep 2022
Algehele gradering
Safe, comfortable accommodation.
Laguna Rest se terugvoer
Hi Portia,
Thank you for the message. I am happy to hear that you enjoyed your stay. Hope to see you soon. Best regards, Marilise.
Jolene D - Sep 2022
Algehele gradering
It was awesome.
Laguna Rest se terugvoer
Hi Jolene,
So glad to hear you enjoyed your stay. Hope to see you back soon again. Take care. Best regards, Marilise.
Cheron A - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was absoluut ongelooflik lekker!
Laguna Rest se terugvoer
Hi Cheron
Baie dankie ek waardeer die resensie. Ek is baie bly om te hoor dat julle die plekkie geniet het en ek sien uit om julle weer te sien. Groete, Marilise.
Oscar P - Jul 2022
Algehele gradering
Very cozy and the perfect place to go if you wanna be at peace.
Laguna Rest se terugvoer
Hi Oscar,
Thank you for the message. I am so glad you enjoyed your stay. Hope to see you back soon again. Best regards, Marilise.
Juliet V - Jul 2022
Algehele gradering
Peaceful, relaxing and very close to shops, etc.
Laguna Rest se terugvoer
Hi Juliet.
So glad you enjoyed it. Please book again!
Tracy S - Jun 2022
Algehele gradering
Lieflik en rustig.
Laguna Rest se terugvoer
Hi Tracy
Ek is so bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Marco S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustig, net 'n kaggel of binnebraai sal doen in die winterkoue.
Laguna Rest se terugvoer
Hi Marco
Ek is bly julle het die kuier geniet.
Hein D - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig en baie gerieflik. Lekker gebly.
Laguna Rest se terugvoer
Hi Hein, baie dankie. Dit is baie lekker om te hoor. Kom gerus weer.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Sagestraat 1, Laguna Lifestyle Village, Langebaan, 7351, Wes-Kaap