La Casa Rosa
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Colorado-weg 369, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Geen kinders onder 13
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Casa Rosa is 'n bekoorlike gastehuis in Faerie Glen, Pretoria, en is binne maklike bereik van Menlynpark, Menlyn Maine, natuurreservate en Time Square Casino.
Gaste kan tussen 3 smaakvol gemeubileerde kamers, elk met gemaklike beddens en privaat badkamers met storte kies. Daar is ook gratis WiFi, 'n TV, lugversorging, 'n yskas, 'n ketel, eetgerei en 'n mikrogolfoond in die kamers.
Die verblyf is in 'n welige tropiese tuin geleë en spog met 'n verhitte swembad wat die hele jaar beskikbaar is, asook 'n kragopwekker. Daar is ook 'n braai-area en verskeie buite-sitareas. Die parkering word 24 uur deur 'n kamera gemonitor.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Spaans
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Colorado-weg 369, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink La Casa Rosa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Faerie Glen Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Colorado-weg 369, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Geen kinders onder 13