Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kransplaas

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Nyala Selfsorglodge
Selfsorg
Springbok Kothuis
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware insluit.
Huisreëls

- Let asb. dat 'n grondpad van ongeveer 9 km na die verblyf lei. Dit is geskik vir alle voertuie.

- Volledige betaling word 30 dae voor die inklokdatum vereis.

- Geen mondelinge kansellasies word aanvaar nie, slegs skriftelike kansellasies sal aanvaar word. Kansellasiefooie sal ook van toepassing wees indien die aantal kamers/gaste in die bespreking afneem. Indien gaste nie opdaag nie, moet die volle gekwoteerde bedrag steeds betaal word.

- Die eiendom is nie geskik vir gaste in rolstoele nie, maar die verblyf sal niemand wegwys solank hulle vergesel word nie.

- Twee sakke/kratte hout word voorsien. Kontak asb. ontvangs indien meer benodig word. Gaste mag net in aangewese areas vuurmaak.

- Die lodges het genoegsame selfsorggeriewe. Geen ontbyt, middagete of aandete word voorsien nie. Gaste is welkom om 'n inkopielys met kos en drankies (ten minste 1 dag voor die tyd) te stuur. Kransplaas sal 20% by die aankoopprys van die items voeg.

- Alle kamers word skoongemaak vanaf Maandag tot Saterdag (teen geen ekstra koste nie), behalwe as gaste nie gepla wil word nie. Geen skoonmaakdienste is op Sondae beskikbaar nie.

- Een sak ys word in die kamer voorsien. Kontak asb. ontvangs indien meer benodig word.

- 'n Volledige wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.

- Die kraanwater is nie drinkbaar nie. Elke lodge het gemerkte water wat drinkbaar is in 'n houer.

- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 198
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 198
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 198
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die R63, Kendrew-weg, Kransplaas, 18 km vanaf Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOBSgzKuqR3pWtke2as4FCwOmzyKt4kKUGqrneYdbFSa0pryn7Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 198 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Off the R63, Kendrew Road Kransplaas Farm 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -32.367710613675 24.48230266571
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem