Kleinberg
Beskrywing
Die oopplan-chalet is gerieflik ingerig vir 3 gaste en het 2 driekwartbeddens, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en die eenheid het 'n TV. Gaste moet asb. 'n dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring vir DStv. Die chalet het 'n privaat ingang en dit lei na 'n onderdakstoep.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring vir DStv.
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, aangesien daar wild op die perseel is wat vrylik rondloop.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Vanaf die N2, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom