Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kimburu Bushcamp

Koepeltent
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is twee van dié tente wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Een tent het 'n dubbelbed in en die ander een 2 enkelbeddens. Gaste in die tente maak gebruik van 'n gemeenskaplike badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis met braaiplek en 'n kuierarea.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Huisreëls

Geen wangedrag sal toegelaat word nie en gaste sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat - sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer 1
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is ideaal vir paartjies of gesinne met kleiner kinders. Die slaapkamers het 'n dubbelbed en matrassies kan ingedra word vir die kinders. Gaste maak van 'n skoon ablusieblok en 'n gemeenskaplike kombuis en eetarea gebruik.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Prys sluit in

Selfsorg. Gemeenskaplike kombuis- en ablusiegeriewe. Kinders onder 3 jaar bly gratis.

Huisreëls

Geen wangedrag sal toegelaat word nie en gaste sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat - sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer 2
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is ideaal vir paartjies of gesinne met kleiner kinders. Die slaapkamers het 'n dubbelbed en matrassies kan ingedra word vir die kinders. Gaste maak van 'n skoon ablusieblok en 'n gemeenskaplike kombuis- en eetarea gebruik. Hierdie chalet het ook sy eie privaat braaiplek. Dit is ideaal vir pasgetroudes of verliefdes wat bietjie alleen en privaat wil wees.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Prys sluit in

Selfsorg. Gemeenskaplike kombuis- en ablusiegeriewe. Kinders onder 3 jaar bly gratis.

Huisreëls

Geen wangedrag sal toegelaat word nie en gaste sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat - sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boma Chalet 1
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Boma-chalets is ideaal vir groot groepe. Hierdie chalet het 'n dubbelbed. Gaste maak gebruik van 'n skoon ablusieblok en 'n gemeenskaplike kombuis en eetarea.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Prys sluit in

Selfsorg. Gemeenskaplike kombuis- en ablusiegeriewe. Kinders onder 3 jaar bly gratis.

Huisreëls

Geen wangedrag sal toegelaat word nie en gaste sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat - sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boma Chalet 2
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Boma-chalets is ideaal vir groot groepe. Hierdie chalet het 'n dubbelbed. Gaste maak gebruik van skoon ablusieblok en gemeenskaplike kombuis en eetarea.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Huisreëls

Geen wangedrag sal toegelaat word nie en gaste sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat - sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boma Chalet 3
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Boma chalets is ideaal vir groot groepe. Hierdie chalet het 'n dubbelbed. Gaste maak gebruik van skoon ablusieblok en gemeenskaplike kombuis en eetarea.

Boma Chalet 4

Boma Chalet 5
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Boma chalets is ideaal vir groot groepe. Hierdie chalet het 2 enkelbeddens. Gaste maak gebruik van skoon ablusieblok en gemeenskaplike kombuis en eetarea.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Huisreëls

Geen wangedrag sal toegelaat word nie en gaste sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat - sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Safaritent
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kry die kampgevoel deur een van dié tente te bespreek. Die tent het 'n dubbelbed en matrassies kan ingedra word vir die kinders. Gaste maak van skoon ablusiegeriewe gebruik. Die tent het sy eie yskas, mikrogolfoond, eetgerei en braaigeriewe wat heeltemal privaat is. Gaste mag ook die gesamentlike kombuis en braai/boma gebruik as hulle dit verkies. Dis ideaal vir kampeerders wat nie hulle eie tent wil bring nie.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Prys sluit in

Selfsorg. Gemeenskaplike kombuis- en ablusiegeriewe.

Huisreëls

Geen wangedrag sal toegelaat word nie en gaste sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat - sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer 1
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Gesinskamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die gaste maak van 'n skoon ablusieblok met 'n stort en 'n gemeenskaplike kombuis en eetarea gebruik.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Prys sluit in

Selfsorg. Alle eetgerei en beddegoed word voorsien. Kinders onder 3 jaar bly gratis.

Huisreëls

Geen wangedrag sal toegelaat word nie en gaste sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat - sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer 2
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Gesinskamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die gaste maak gebruik van 'n skoon ablusieblok met 'n stort en 'n gemeenskaplike kombuis- en eetarea.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Prys sluit in

Selfsorg. Gemeenskaplike kombuis- en ablusiegeriewe. Kinders onder 3 jaar bly gratis.

Huisreëls

Geen wangedrag sal toegelaat word nie en gaste sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat - sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Mooiplaats 23, Langs die N11, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNTdhOTU1LWNlNWItNDllZi05Njc5LWY1YTczYWE5N2FhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 23 Mooiplaats Off the N11 1050 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 12:00 -25.559333627828 29.47391420073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem