Ingwe Bush Lodge
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooibosstraat 573, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
- Vanaf R4 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Ingwe Bush Lodge is 'n bekoorlike selfsorghuis in die hartjie van die Hoedspruit Wildlife Estate. Dit is die perfekte basis om die omliggende omgewing te verken.
Die eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n luukse koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n buitestort. Die tweede slaapkamer het 'n gemaklike dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 knus enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel die tweede badkamer met 'n bad, stort en 'n buitestort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, kisvrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 6. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser in die kombuis beskikbaar. Die kombuis lei na 'n gerieflike sitarea met sagte rusbanke.
Die eiendom spog ook met 'n plonspoel met 'n uitsig oor die tuin, sowel as braaigeriewe vir dié wat buite wil kosmaak. Verskeie privaat wildreservate. die wêreldbekende Krugerwildtuin en talle dierereservate is ook naby. Hoedspruit is een van die beste plekke vir Groot Vyf-wildkyk wat dit die ideale bestemming vir natuurliefhebbers maak.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Loshni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rooibosstraat 573, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
- Gaste dink Ingwe Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooibosstraat 573, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga