Heimsélah
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 30 Aug 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 3, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 500R1 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Heimsélah is 'n lieflike woonstel op die eerste verdieping in Bekbaai, Paternoster. Dit bied ruim selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf naby die see. Die perseel is stapafstand vanaf die Paternoster Waterfront waar die Koelkamersteater is.
Die woonstel het 3 slaapkamers op die boonste verdieping en 2 badkamers. Dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die gaste wat in hierdie slaapkamers bly, deel 'n badkamer met 'n bad, 'n stort, toilet en 'n wasbak. Swemhanddoeke word voorsien.
Daar is 'n outomatiese wasmasjien en 'n droograk in een van die badkamers beskikbaar.
Die kombuis het 'n oopplan-ontwerp en lei na die leefarea met 'n see-uitsig. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, lugbraaier, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, TV, etenstafel, sitplek en 'n glasdeur wat toegang bied tot die balkon.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek agter 'n hek, 'n ingeboude braai op die balkon met groot vensters, buitesitplek, 'n uitsig oor die see, sowel as 'n verhitte swembad met swembadstoele is beskikbaar. Gaste mag gebruik maak van die gasbraai om vinnig kos aanmekaar te slaan of iets ekstra in die buitelug te kook. Die perseel het sonkrag wat dit beurtkragvriendelik maak.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annora Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sonkwasstraat 3, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Heimsélah het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bek Bay Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 3, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom