Gables Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Adriaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 238
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Henriëtte B - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed vir 'n oornag.
Louis V - Mrt 2024
Algehele gradering
Jy kry waarvoor jy betaal.
Lees meerMarius V - Jan 2024
Algehele gradering
Soos bi.
Gerhard B - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasies en netjiese plek.
Albert K - Jan 2024
Algehele gradering
Perfekte oornag plek.
Antoinette M - Jan 2024
Algehele gradering
Gables is 'n gerieflike oornagplek, veral as jou roete Kaap Provinsie toe is.
Lizelle P - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik en lekker gebly.
Eurika V - Jan 2024
Algehele gradering
Heeltemal tevrede met die diens.
Luise A - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Sias H - Jan 2024
Algehele gradering
Te min koffie.
Anton K - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Victoria C - Jan 2024
Algehele gradering
Good.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Vanette N - Jan 2024
Algehele gradering
Ons moes wag vir ons kamer wat vroeër daar was en die kamers was nie reg nie - swak sein vir WiFi.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Kotie K - Des 2023
Algehele gradering
Rustige, gerieflike kuier.
Johan P - Des 2023
Algehele gradering
Was fantasties en sal definitief weer gaan indien reis na die Kaap.
Magda A - Des 2023
Algehele gradering
Ok.
Gables Inn se terugvoer
Kan u die bank besonderhede stuur? Dankie, Maureen
Ilona M - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Lawrence M - Des 2023
Algehele gradering
Dit was ok.
Nadia V - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese, oornag stop.
Ellen V - Des 2023
Algehele gradering
Sien bo.
Herman C - Des 2023
Algehele gradering
Oraait.
Gerald H - Des 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
Jako M - Des 2023
Algehele gradering
Na verwagting gewees.
Albert K - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag plek.
Herman L - Des 2023
Algehele gradering
Ontvangs kan bietjie meer moeite doen.
Nadia V - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese, bekostigbare verblyf.
Richard L - Des 2023
Algehele gradering
Slegte kuier. Geen waarde vir geld.
Antoinette M - Des 2023
Algehele gradering
Warm sonder lugreëling.
Lees meerGables Inn se terugvoer
Goeiemôre mevrou
Op die 13 Desember was u nie veronderstel om in 'n kamer te wees wat lugverkoeling het nie en dis die rede hoekom dit goedkoper was as die 3 Jan'24. Wat die skoon maak betref, was daar verskoning gevra rondom die kamer wat nog nie klaar was nie, om rede dat ons die vorige aand vol was.
Charlene D - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker oornag verblyf.
Darryl D - Des 2023
Algehele gradering
Goeie ligging en sekuriteit.
Gerrie J - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en lekker net swembad kort aandag.
Ian S - Des 2023
Algehele gradering
Oornag verblyf op halfpad merk.
Eugene C - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly. Alles ontvang soos belowe.
Pine P - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie ligging en fasiliteite.
Izak C - Feb 2023
Algehele gradering
Halfpad oorslaap na eindbestemming.
Carla N - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelike mense en rustig.
Maya V - Jan 2023
Algehele gradering
Dienlik vir een aand se oorslaap.
Ceanne Z - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Sharon C - Jan 2023
Algehele gradering
Very well presented.
Mariska R - Jan 2023
Algehele gradering
Baie klein plekkie, toilet lek water.
Doné M - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Chantel M - Des 2022
Algehele gradering
Aanvanklike kamer nie gepas nie.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Kyle E - Des 2022
Algehele gradering
Very convenient and accessible to the town and highway.
Bonnie P - Des 2022
Algehele gradering
Goeie oornagbestemming.
Willem P - Des 2022
Algehele gradering
Ideaal as jy net oornagplek soek.
Johan V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Martie E - Nov 2022
Algehele gradering
Goed gelee.
Lilian S - Jun 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Hennie K - Apr 2022
Algehele gradering
Buite baie netjies en skoon, binne minder skoon en beknop, groot yskas, koffie en tee voorsien.
Helena J - Mrt 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
William Noel C - Mrt 2022
Algehele gradering
Enige tyd weer daar bespreek.
Ben V - Mrt 2022
Algehele gradering
TV en lugversorging raas verskriklik.
Deon D - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklik, net wat 'n mens nodig het vir oorslaap.
Judith B - Des 2021
Algehele gradering
Alles is baie netjies en sonder enige probleme.
Frik P - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Heinrich B - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker oornagverblyf.
Minta C - Des 2021
Algehele gradering
Was kort, gerieflik, tuis gevoel.
Hendrie P - Des 2021
Algehele gradering
Perfek vir 'n oornag.
Ashley W - Des 2021
Algehele gradering
Was gerieflik sonder om wow te wees. Goeie waarde vir geld.
Amelia V - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, veilig en baie lekker geslaap.
Tinus P - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige halfpadstop.
Corne V - Okt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld as jy net oorslaap.
Jolize V - Okt 2021
Algehele gradering
Kan aandag gee aan TV.
Pieter V - Sep 2021
Algehele gradering
Alles was soos verwag.
Ferdie V - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese kamer
Philip S - Mei 2021
Algehele gradering
Goed gerus en gou gehelp.
T P D - Apr 2021
Algehele gradering
Geen groot probleme nie behalwe lugversorger wat nie gewerk het nie.
Alrika D - Apr 2021
Algehele gradering
Dis 'n pragtige, skoon, nuwe plekkie met alles wat jy nodig het vir 'n nag se oorslaap.
William Noel C - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig.
Anonieme gas - Jan 2021
Algehele gradering
Dawie W - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik
Zelda H - Jan 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel.
Erika G - Jan 2021
Algehele gradering
Slaap altyd lekker daar.
Ana D - Jan 2021
Algehele gradering
The beds were comfortable, the staff was very friendly. But I think they could find a better smelling product other than Jeyes Fluid! The fumes were over powering and unpleasant.
Luzanne H - Jan 2021
Algehele gradering
Die plek is baie netjies, maar ek sal voorstel dat ’n mikrogolf gekry moet word.
Jan O - Jan 2021
Algehele gradering
In comparison to other overnight accommodation this is a bit primitive. Linen was not clean.
Michelle S - Jan 2021
Algehele gradering
We were very happy. Very convenient and just what we needed. I would definitely recommend Gables Inn.
Alize T - Des 2020
Algehele gradering
Dis perfek vir wat mens nodig het en bekostigbaar!
Astrid O - Des 2020
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en netjies.
Jennifer M - Des 2020
Algehele gradering
Not the best.
Bettie B - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek om oor te slaap.
Henry P - Des 2020
Algehele gradering
Geadverteer as 5 slaap, maar nooit ingelig dat al die beddens in een kamer was nie.
Antoinette P - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklik.
Lianza B - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en onverwags groot.
May J - Des 2020
Algehele gradering
It was disgusting.
Marinda J - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker daar oorgeslaap.
Elsie W - Des 2020
Algehele gradering
Goed
Chynelle F - Des 2020
Algehele gradering
We had a good sleepover after a long day on the road.
Talita S - Des 2020
Algehele gradering
Meer verwag.
Michael L - Des 2020
Algehele gradering
It was okay.
Lees meerHercules N - Des 2020
Algehele gradering
Goed geleë, goeie basiese oornagverblyf.
Mandi V - Des 2020
Algehele gradering
Vir ‘n vinnige oorslaap is dit voldoende.
Andre J - Des 2020
Algehele gradering
Raserig met verkeer.
Rea W - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties gebly - netjiese, skoon kamers en almal is super vriendelik!
Gert T - Nov 2020
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Andries V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie beïndruk.
Judith B - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike oornag plek.
Maggie K - Okt 2020
Algehele gradering
Probleme met aankoms gehad.
Danie K - Sep 2020
Algehele gradering
Baie basies. Wel skoon maar een van die twee koppies het 'n baie ou kraak gehad.
Lees meerWillie B - Feb 2020
Algehele gradering
Slegs oornag geslaap.
Braam V - Jan 2020
Algehele gradering
Diens oneffektief en geriewe oud en werk nie.
Ian V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie teleurgesteld!
Annetjie O - Jan 2020
Algehele gradering
Dubbelbed se deken was vuil.
Alfred S - Jan 2020
Algehele gradering
Not a bad place to overnight.
Annelie J - Jan 2020
Algehele gradering
Good value for money, thank you.
Christo R - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie plek vir oornag.
Marc B - Jan 2020
Algehele gradering
Prente op webwerf vanaf ander kamer.
Lees meerJakkie S - Jan 2020
Algehele gradering
Aangename oornaggeriewe.
Elsa B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik geleë en geskik vir 'n nag se oorslaap. Net jammer die swembad lyk nie soos op die foto's nie.
Liezel O - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Louise G - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Henning V - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflike oorslaapplek.
Alisia K - Des 2019
Algehele gradering
Lekker oorslaapplek.
Hanna S - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik. Maklik om daar uit te kim. Sal beslis weer van Gables Inn gebruik maak.
Manikum G - Des 2019
Algehele gradering
Ideal stopover for tired travellers.
Casper B - Des 2019
Algehele gradering
Naby hoofpad en winkels.
Mark D - Des 2019
Algehele gradering
Goed vir net slaap en ry.
Jacques T - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en baie goed geleë.
Johan V - Des 2019
Algehele gradering
Perfek vir 'n vinnig oornag-opsie.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Nelia L - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Lilian S - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig en netjies.
Basil H - Des 2019
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Antionette L - Des 2019
Algehele gradering
We always look forward to stay with Gables Inn during our holidays as we know what to expect from the friendly staff who works there.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
One sien altyd uit na ons verblyf by Gables Inn aangesien ons weet wat ons van die personeel kan verwag.
Awesome bestemming wanneer jy ver reis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Arno V - Des 2019
Algehele gradering
Die plek is netjies, binne en buite.
Karien W - Des 2019
Algehele gradering
Goeie plek as jy regtig slegs oorslaap.
Casper B - Des 2019
Algehele gradering
'n 1-ster.
Ilse O - Des 2019
Algehele gradering
Die hele kamer se meubels was oud en verwaarloos.
Johann W - Des 2019
Algehele gradering
Netjies.
Johan D - Des 2019
Algehele gradering
Vuil beddegoed. Verwaarloos. Maar personeel is super vriendelik. Vir die prys kon ek baie beter kry.
Hannchen W - Des 2019
Algehele gradering
Baie eenvoudige akkommodasie.
Nigel N - Des 2019
Algehele gradering
The pool wasn't clean.
Darryl D - Des 2019
Algehele gradering
Would definitely make use of their services again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal beslis weer van hul dienste gebruik maak.
Vriendelike personeel, veilige omgewing. Die geriewe is goed onderhou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ilona S - Nov 2019
Algehele gradering
Baie interessant.
Carlos N - Okt 2019
Algehele gradering
Convenient, affordable and comfortable with the added facility of allowing pets.
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Susan E - Okt 2019
Algehele gradering
Doesn’t even have a toilet roll holder and you have to plug and unplug appliances.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het nie eens 'n toiletrolhouer nie en mens moet die toestelle uit- en inprop.
Dink ek sal my verblyf êrens anders heroorweeg, aantal toestelle en kragproppe stem nie ooreen nie, prop ketel in, skakel TV uit, ens. Toiletpapier het 'n houer nodig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Renette D - Sep 2019
Algehele gradering
Goeie waarde as jy net wil oorslaap op pad na jou bestemming.
Adele V - Jul 2019
Algehele gradering
Gemaklike, netjiese verblyf.
Cassie V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie geniet.
Anni L - Jun 2019
Algehele gradering
Onaangenaam en skokkend om enigsins die fooi te vra vir die verblyf.
Tommy P - Jun 2019
Algehele gradering
Ons het 'n woonstel bespreek maar het 'n kamer gekry.
David M - Jun 2019
Algehele gradering
Onaangenaam.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Elmarie V - Apr 2019
Algehele gradering
Pui akkommodasie.
Hester N - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie ongemaklik.
Pieter D - Jan 2019
Algehele gradering
Gasvrye vriendelike ontvangs, gerieflike verblyf.
Etienne D - Jan 2019
Algehele gradering
Sal dit nie aanbeveel nie.
Lees meerGerda D - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflike oornagplekkie.
Neels R - Jan 2019
Algehele gradering
Was okay vir een nag se oorslaap.
Hilda D - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam en gerieflik.
Lana W - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en veilig skoon. Lekker aircon in die hitte. Sal weer daar oornag.
Sylvia M - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsaam met navrae en baie skoon
David C - Des 2018
Algehele gradering
Very clean facilities and pleasant people.
Karen D - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Gables Inn se terugvoer
Jammer vir die geraas, die wind was kwaai. Baie dankie.
Ashika M - Des 2018
Algehele gradering
Good and clean.
Gables Inn se terugvoer
Baie dankie waardeer dit. Nogmals dankie, waardeer.
Este H - Des 2018
Algehele gradering
Die plek was onder verwagting.
Pottie P - Des 2018
Algehele gradering
Uitsekend.
Natasha O - Des 2018
Algehele gradering
Ongelukkig kan ek nie hierdie bestemming voostel aan ander nie.
Gables Inn se terugvoer
Baie dankie. Waardeer.
Sharon M - Des 2018
Algehele gradering
Please install air-conditioning that will counter the high temperatures in Colesberg.
Gables Inn se terugvoer
Daie dankie.
Lizelle P - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker vir oornagverblyf.
Gables Inn se terugvoer
Baie dankie.
Ursilla K - Des 2018
Algehele gradering
Plek was baie netjies.
Gables Inn se terugvoer
Baie dankie, waardeer.
Divan V - Des 2018
Algehele gradering
Nice place.
Gables Inn se terugvoer
Baie dankie, waardeer.
Cupie N - Des 2018
Algehele gradering
Very good and helpful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie goed en hulpvaardig.
Die bestuur is 24 uur per dag beskikbaar.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gables Inn se terugvoer
Daie dankie, waardeer.
Samantha B - Des 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, geriewe is voldoende aan behoeftes.
Gables Inn se terugvoer
Nogmaals dankie. Waardeer.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Liezel N - Jul 2018
Algehele gradering
Nie waarde vir jou geld nie.
Gables Inn se terugvoer
Dankie, die honde-kinderkies is pragtig.
Ajl D - Jul 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, aan behoeftes voldoen. Hondekinders kon ook oorbly.
Gillian P - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig.
Gables Inn se terugvoer
Dankie, waardeer.
Roelof P - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, veilig en skoon.
Gables Inn se terugvoer
Daie dankie.
Irma H - Mrt 2018
Algehele gradering
Redelik.
Andre J - Mrt 2018
Algehele gradering
Vuil en oud.
Christien L - Feb 2018
Algehele gradering
Gerieflike ligging wat voldoen aan al die reisiger se behoeftes.
Gables Inn se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit.
Dan P - Jan 2018
Algehele gradering
Aangenaam, rustig, baie skoon.
Gables Inn se terugvoer
Baie dankie, dit laat ons goed voel.
Patrick B - Jan 2018
Algehele gradering
Room comfortable.
Magda B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie tevrede met opset en omgewing.
Kurt H - Jan 2018
Algehele gradering
Aaklig.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Emma S - Jan 2018
Algehele gradering
Eenheid. Kombuis toebehore vuil. Kan staaf met foto's. Toilet verstop. Badkamerdeur gaan vanself oop.
Mariska C - Des 2017
Algehele gradering
Net wat mens nodig het.
Gables Inn se terugvoer
Dankie, ek is bly om dit te hoor.
Daniel E - Des 2017
Algehele gradering
OK, nie great nie.
Anton V - Des 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en goeie diens van LekkeSlaap.
Gables Inn se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit.
Edith V - Des 2017
Algehele gradering
Geen probleem.
Mariana B - Des 2017
Algehele gradering
Lekker rusplek.
Gables Inn se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit.
Lizette V - Des 2017
Algehele gradering
Van die een na die ander.
Deidre L - Des 2017
Algehele gradering
In enkelkamer gebly.
Jan V - Des 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Gables Inn se terugvoer
Dankie waardeer
Karen J - Des 2017
Algehele gradering
Dit is netjies en pragtig en die mense is baie vriendelik.
Jackie J - Des 2017
Algehele gradering
It was lekka!
Gables Inn se terugvoer
Baie dankie. Goeie sin vir humor.
Marna B - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Anne-marie P - Des 2017
Algehele gradering
Sal nie weer daar bespreek nie.
Izanne A - Des 2017
Algehele gradering
Dit was onder standaard en nie die geld werd nie.
Irma L - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Hugo S - Okt 2017
Algehele gradering
Just for a overnight stop.
Chris V - Okt 2017
Algehele gradering
No hot water showers, no undercover parking for you vehicle in front of your residence as stated.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Geen warm water in storte, geen onderdakparkeerple vir jou voertuig voor kou woning soos vermeld is nie.
Moenie bekommerd wees oor hulle koffie of tee nie, neem jou eie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Eugene M - Sep 2017
Algehele gradering
Effektief maar nie great nie.
Kevin B - Jul 2017
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, lekker beddens, skoon, naby eetplek.
Paul H - Apr 2017
Algehele gradering
Vuil afgeleefde kamer en badkamer, sterk sigaret- en mensreuk met geen gloeilampe in die bedlampies.
Lees meerFrancois R - Apr 2017
Algehele gradering
Die prentjie is misleidend.
Lees meerJuliana O - Apr 2017
Algehele gradering
Baie toeganklik.
Danelene M - Apr 2017
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Juanise B - Apr 2017
Algehele gradering
Gemaklike plek om te oornag op pad Kaap toe.
Barbara M - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig, veilig, skoon. Goeie oornag-verblyf.
Carina G - Mrt 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Harry S - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker oorslaapplek.
Salomie E - Jan 2017
Algehele gradering
Basiese bekostigbare verblyf.
Johan C - Jan 2017
Algehele gradering
Goedkoop en ligging is goed.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Nicolene D - Jan 2017
Algehele gradering
Netjies.
Rob H - Des 2016
Algehele gradering
A really good over night half way sleepover between Pretoria and Cape Town.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Baie oornag plek halfpad tussen Pretoria en Kaapstad.
Dit is baie maklik om by die plek uit te kom. Naby aan die N1 en die ontvangs is 24 uur, dit is 'n groot pluspunt.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andrew B - Des 2016
Algehele gradering
Definitief die moeite werd - sal beslis weer terugkeer soontoe.
Jeanine R - Des 2016
Algehele gradering
Disgusting and overpriced!
Martin V - Des 2016
Algehele gradering
Very neat.
Elize D - Des 2016
Algehele gradering
Eenvoudig.
Audrey V - Des 2016
Algehele gradering
Gemaklike slaapplek as jy moeg is na 'n lang reis.
Nelis V - Des 2016
Algehele gradering
Baie klein.
Morné T - Des 2016
Algehele gradering
Nie seker nie.
Martin V - Des 2016
Algehele gradering
Neat.
Michelle P - Des 2016
Algehele gradering
Baie oulike, netjiese plek,
Peet D - Des 2016
Algehele gradering
Naby geleë nagklub het harde musiek tot vier uur in die oggend geraas. Duidelikheid kon ook meer gegee word oor lugreëling in kamers.
Rita S - Des 2016
Algehele gradering
Dit is basiese akkommodasie - skoon beddegoed en dis dit.
Gerard D - Des 2016
Algehele gradering
Skoon en netjiese oorslaapgeriewe. Geen eetgerei van enige aard nie, behalwe koffiekoppies.
Malinda P - Nov 2016
Algehele gradering
Baie sentraal geleë. Netjiese oornagplek.
Ferdinand B - Okt 2016
Algehele gradering
Gables Inn is goed vir 'n vinnige oornagting as mens nie te veel eise stel nie.
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Edwin W - Sep 2016
Algehele gradering
Netjies en veilig, maar bietjie beknop.
Pieter L - Aug 2016
Algehele gradering
Billik geprys, maar baie basies.
Christiaan H - Aug 2016
Algehele gradering
Baie teleurgesteld. Nie dieselfde standaard as vorige plekke wat ons al besoek het nie.
Charleen J - Aug 2016
Algehele gradering
Nie baie netjies en modern nie.
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
- Kapasiteit: 185 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sluitersweg 10, Colesberg, 9795, Noord-Kaap