Crane Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
ArrA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 197
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Riaan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Altyd lekker. Kamers is ruim, skoon en sentraal geleë.
Ashley W - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie waarde, goed gelee, en vriendelike diens.
Mike C - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable stopover on our way back from Cape Town and reasonably priced.
Michelle K - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable.
David S - Des 2023
Algehele gradering
Goeie oornag verblyf.
Eugene H - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Ashley W - Mrt 2023
Algehele gradering
Oornag op pad vanaf Gauteng na nuwe tuiste in Oos-Kaap.
Ashley W - Feb 2023
Algehele gradering
Oorslaap op pad van Gauteng na die Oos-Kaap.
Wirinda S - Jan 2023
Algehele gradering
Verskriklike oulike plekkie.
Debbie V - Jan 2023
Algehele gradering
Service was excellent and they were very engaging. We were climbing out of our vehicle and they were already waiting for us.
Elma D - Des 2022
Algehele gradering
Lekke plek.
Brandt B - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Lees meerSuzaan V - Des 2022
Algehele gradering
Netjies.
Sarah G - Okt 2022
Algehele gradering
Pleasant spot after a long journey.
Philip V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs gekry, kamer was baie goed ingerig. Al waarop ek sal hoop vir verbetering is die stortwater of te warm of te koud die kraanmenger was foutief.
Henrico M - Apr 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Johann P - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Amanda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Hans W - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons is baie deur die persoon wat in 'n kamer langs ons gebly het gepla. Reg deur die nag kon ons deure hoor toeslaan.
Pieter V - Feb 2022
Algehele gradering
We had a very pleasant, comfortable time at Crane Cottage.
Crane Cottage se terugvoer
Be sure to make Crane Cottage your regular stop-over!
William H - Jan 2022
Algehele gradering
Kort oornagslaaplek gewees.
Stephen C - Jan 2022
Algehele gradering
Gebruik Colesberg as oorslaapplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Gerieflik geleë vir die moeë reisiger.
Yolanda V - Jan 2022
Algehele gradering
Nie vir my nie.
Anjoem I - Jan 2022
Algehele gradering
Great stay.
Carina V - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklike verblyf.
Marina P - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Frederik K - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Julie H - Des 2021
Algehele gradering
Lovely stay.
Nico D - Nov 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Ninette V - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het net 1 nag oorgeslaap maar dit is baie rustig en netjies en kon lekker gerus het.
Crane Cottage se terugvoer
Wonderlik, dankie.
Jaco D - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker groot en sentraal.
Michelle N - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie mooi.
Ronald L - Okt 2021
Algehele gradering
Oornagverblyf
Hannelie L - Sep 2021
Algehele gradering
Ek sal nie maklik nie. Dis nie 'n nee nie, maar ook nie 'n ja nie.
Hannelie L - Sep 2021
Algehele gradering
Ja en nee. Ek buig meer na nee toe.
Werne M - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie diens, skoon en netjies
Marius N - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker netjies en skoon.
Kobus R - Apr 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Crane Cottage se terugvoer
Kobus,
Crane Cottage is onlangs opgradeer reeds om die 'rustic look' te behou.
Party gaste hou van 'rustic values' en party van modern,
So, each to his own.
Richard C - Mrt 2021
Algehele gradering
Excellent customer service and awesome bath tub after long day travelling.
Nicolette M - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker plek om oor te slaap met als wat jy nodig het.
Crane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi verwysing julle, so ook die bevordering as eienaar! Wishful thinking at its best.
Julle is altyd welkom.
Ar.
Irma L - Des 2020
Algehele gradering
Oornag op pad na Kaapstad.
Crane Cottage se terugvoer
Altyd tot julle diens.
Magda B - Des 2020
Algehele gradering
It was awesome to just relax after 7 hours on the road from Somerset West.
Crane Cottage se terugvoer
Thank you for your feedback.
We will investigate!
Marlene M - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik en goed gelëe!
Crane Cottage se terugvoer
Kom gerus weer.
Minette H - Des 2020
Algehele gradering
Rerig lekker geslaap, alles was skoon en netjies.
Dirk F - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker en skoon.
Mirinda C - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik vir ’n oornagslaapplek.
Henk B - Des 2020
Algehele gradering
Puik diens en absolute waarde vir geld.
Crane Cottage se terugvoer
Lekker om lekker mense te ontvang.
Rozanne B - Des 2020
Algehele gradering
Netjies
Annelien R - Des 2020
Algehele gradering
Ek voel altyd veilig wanneer ek by Crane Cottage oornag en my motor is ook veilig toegesluit binne die erf.
Heleen C - Des 2020
Algehele gradering
Netjiese gerieflike oornagplek.
Fj (kobus) D - Feb 2020
Algehele gradering
Aangename verblyf, goed geplaas in Colesberg.
Fj (kobus) D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie keurig en goeie uitleg.
Nic N - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Nicolette M - Jan 2020
Algehele gradering
Goed.
Marlien V - Jan 2020
Algehele gradering
Altyd lekker.
Erna V - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker groot.
Carin D - Des 2019
Algehele gradering
Kamer 7 is die beste.
Annelien R - Des 2019
Algehele gradering
Baie veilig, gemaklik en rustig.
Heleen C - Sep 2019
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike verblyf.
Sarel V - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was puik.
Jean-mari F - Mrt 2019
Algehele gradering
Veilig, naby uitstekende eetplekke en rustig
Evert K - Mrt 2019
Algehele gradering
Die eenheid is perfek.
Karen S - Jan 2019
Algehele gradering
Is goed genoeg vir oorslaap.
Russell C - Des 2018
Algehele gradering
Comfortable accommodation.
Martin G - Des 2018
Algehele gradering
Puik diens!
Arthur M - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Christel V - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Quintus D - Des 2018
Algehele gradering
Na 'n lang reis 'n uitstekende rusplek, skoon, netjies en vriendelik.
Marlien V - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Evert B - Des 2018
Algehele gradering
Goeie diens, baie skoon en netjies.
Peet L - Des 2018
Algehele gradering
Regtig die verblyf geniet.
Quinten S - Mrt 2018
Algehele gradering
Vir 'n heerlike nagrus is daar nie 'n beter plek nie.
Deon R - Jan 2018
Algehele gradering
Ons het laat gearriveer en is baie vriendelik ontvang en tuisgemaak.
Logan N - Jan 2018
Algehele gradering
Overall - Crane Cottage seemed to have everything that we wanted.
Adél D - Jan 2018
Algehele gradering
Ruim en gemaklik vir 'n nag se oorslaap.
Anke R - Des 2017
Algehele gradering
Het baie lekker gebly en sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Paula D - Des 2017
Algehele gradering
Good basic accommodation.
Ingrid J - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon. Ons slaap sommer vanaand weer daar op pad huis toe.
Tania L - Des 2017
Algehele gradering
Lekker.
Benji S - Des 2017
Algehele gradering
Mooi netjies, skoon en veilige oorslaap.
Annelien R - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker en veilig!
Sharon D - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Mike N - Okt 2017
Algehele gradering
Clean, friendly, centrally located and value for money.
Anthonie B - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was 'n gerieflike gastehuis, alles was prakties en die ligging is puik.
Niek R - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Liandri C - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies en presies wat ons nodig gehad het vir 'n slaapplekkie halfpad na Mosselbaai. Kan dit definitief aanbeveel.
Ralph H - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflike groot kamer, skoon en netjies.
Neels F - Apr 2017
Algehele gradering
Mense is vriendelik, diens is goed.
Veronica P - Jan 2017
Algehele gradering
Gevoel soos my tweede tuiste.
Monica S - Jan 2017
Algehele gradering
Beslis aan te beveel, sal weer hier oorbly!
Alida S - Jan 2017
Algehele gradering
Gasvrye verblyf.
John G - Des 2016
Algehele gradering
Dit het gevoel of ek by my eie huis is.
Lees meerPieter W - Des 2016
Algehele gradering
Yes I would, good value for money.
Helene S - Des 2016
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en aangenaam.
Wileen A - Des 2016
Algehele gradering
Sal verseker aanbeveel vir halfpad stop of oornag.
Chelsea S - Des 2016
Algehele gradering
It was a great experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Ons het 'n wonderlike, rustige tydjie by Crane Cottage gehad. Ek sal dit by enige iemand aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Martin V - Nov 2016
Algehele gradering
Baie lekker oornagplaas met lekker ontbyt.
Dorothy D - Nov 2016
Algehele gradering
Kamers het alles wat benodig is, gemaklik, skoon, netjies, naby restaurante en winkeltjies.
Pieter V - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Heleen C - Okt 2016
Algehele gradering
Netjiese gerieflike kamers.
Jakes D - Mei 2016
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Armin K - Apr 2016
Algehele gradering
Veilig en baie verwelkomend.
Tanya K - Mrt 2016
Algehele gradering
Lovely overnight break experience.
Ralph H - Mrt 2016
Algehele gradering
Sal verseker week by Crane Cottages bly. Baie netjies en skoon. Vriendelike diens!
Nelsie F - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasies! Die verblyf is hoogs aanbeveelbaar.
Brenda L - Jan 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Ester S - Jan 2016
Algehele gradering
Netjies, gemaklik, genoeg spasie vir 'n gesin van 5
Nedine G - Jan 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Charlaine E - Jan 2016
Algehele gradering
Baie rustig, dankie.
Riette V - Jan 2016
Algehele gradering
Ons sal weer hier oorslaap.
Lees meerCarl V - Des 2015
Algehele gradering
Een van die beste gastehuise wat ons nog besoek het.
Louise S - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Corrie V - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik.
Wilhelm K - Des 2015
Algehele gradering
Baie netjiese plek met rustige atmosfeer.
Rosa C - Des 2015
Algehele gradering
Goeie diens, en regtig 'n baie oulike plek!
Martin G - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike plekkie.
Maria T - Des 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik en stil omgewing.
Crane Cottage se terugvoer
Jammer vir die ongerief van die lugversorger, maar baie dankie dat jy dit genoem het anders sou ek dit nie geweet het dat hy nie reg werk nie. Ek kon dadelik die persoon wat hul geinstalleer het bel, aangesien dit nuwe lugversorgers is. Hulle het vasgestel dat die gas uitgelek het en kon dit dadelik herstel.
Alta K - Des 2015
Algehele gradering
Definitief - goed toegerus en pragtig en ruim.
Anrika P - Des 2015
Algehele gradering
Skoon, netjies en goed geleë vir 'n nag se oorslaap.
Jackie K - Des 2015
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Rochelle B - Okt 2015
Algehele gradering
Goeie ligging, netjies en skoon, vriendelike eienaars.
Jannie P - Sep 2015
Algehele gradering
Puik blyplek!
Gary B - Sep 2015
Algehele gradering
Comfortable.
Hans W - Aug 2015
Algehele gradering
Het verblyf baie geniet.
Wilhelm H - Aug 2015
Algehele gradering
Heeltemal goed genoeg vir 1 aand.
Wilma V - Jul 2015
Algehele gradering
Puik, vriendelike gasvryheid.
Chris C - Jul 2015
Algehele gradering
Kraaknetjiese en gesellige kamer. Baie hartlike ontvangs en 'n heerlike ontbyt.
Nicolaas Johannes Salomon L - Jul 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker!
Darrin M - Jul 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Herman V - Jun 2015
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld by 'n uitstaande gastehuis.
Heinz S - Jun 2015
Algehele gradering
Ruim kamer, netjies en skoon met alles vir 'n goeie nagrus.
Charles K - Jun 2015
Algehele gradering
Aangenaam en huislik. Sal dit weer gebruik.
H H - Jun 2015
Algehele gradering
Very good.
Koen K - Jun 2015
Algehele gradering
Oornag op pad na die Karoo.
André M - Mei 2015
Algehele gradering
Oornag op pad Kaap toe.
Tim R - Mei 2015
Algehele gradering
Arista is very helpful and accommodating. Very professional.
Louis M - Mei 2015
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en gou akkommodeer!
Koba K - Mei 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Goeie uitleg van kamer. Geriewe uitstekend.
Danie En Madeline J - Apr 2015
Algehele gradering
Baie goeie verblyf ... uitstekende gasvrou!
Werner K - Apr 2015
Algehele gradering
Gemaklik en skoon met vriendelike dame wat weet wat sy doen.
Andries B - Apr 2015
Algehele gradering
Alles was skoon netjies. Mense is vreeslik vriendelik ─ mens voel sommer tuis.
Marelize N - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie vriendelik, skoon ruim.
Arlene R - Mrt 2015
Algehele gradering
Goeie kliëntediens.
Michiel D - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Kai L - Feb 2015
Algehele gradering
Friendly host, clean venue
Kathleen C - Jan 2015
Algehele gradering
We enjoyed our stay
Este M - Jan 2015
Algehele gradering
Skoon en vriendelike ontvangs.
Cecilia V - Des 2014
Algehele gradering
Warm and friendly welcome by Arista.
Cecilia V - Des 2014
Algehele gradering
Nice and clean, with warm and friendly service (Arista) - Thanks a mil!
Anne-marie B - Des 2014
Algehele gradering
Aangename oornagplek.
Brenda K - Nov 2014
Algehele gradering
Warm and welcoming
Annalie J - Okt 2014
Algehele gradering
'n Lieflike halfweghuis.
Ryno B - Okt 2014
Algehele gradering
Great diens van LekkeSlaap!
Elana C - Okt 2014
Algehele gradering
Indien ons weer Kaap toe gaan, sal ons definitief weer by Crane Cottage bly.
Elzabe M - Okt 2014
Algehele gradering
Ons het hier oornag op ons reis na Bloubergstrand.
Klarissa F - Sep 2014
Algehele gradering
Puik! Het lekker gebly.
Gideon V - Sep 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly. Gasvrou baie vriendelik en gasvry.
Pierre P - Aug 2014
Algehele gradering
Netjies.
René D - Jul 2014
Algehele gradering
Pragtige verblyf. Vriendelike mense.
Matthys S - Jul 2014
Algehele gradering
Netjies, skoon en die moeite werd.
Mike & Gloudina D - Apr 2014
Algehele gradering
Netjies en stil; lekke geslaap.
Bev D - Apr 2014
Algehele gradering
I always enjoy my stay at Crane Cottages, and this time was as good as usual.
Johannes B - Mrt 2014
Algehele gradering
Skoon en netjies, maar minderwaardige toiletware.
Hennie C - Feb 2014
Algehele gradering
Baie lekker.
André L - Feb 2014
Algehele gradering
Ruim en gerieflik.
Lester C - Jan 2014
Algehele gradering
Quiet and relaxful.
Magda D - Jan 2014
Algehele gradering
Lekker geslaap. Skoon en netjies!
Keith S - Jan 2014
Algehele gradering
Had a wonderful and comfortable stay
Sandra C - Des 2013
Algehele gradering
Excellent stay!!!!
Eldorette B - Des 2013
Algehele gradering
Sal enigeen aanbeveel om oor te slaap by Crane Cottage - waarde vir geld!
Lianie M - Des 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam met uitstekende ontbyt.
Louis W - Des 2013
Algehele gradering
Stil, vriendelik en verrassende omgewing met interessante ou kein huisies.
Janes B - Des 2013
Algehele gradering
Lekker geslaap!
Henk M - Des 2013
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Riana D - Des 2013
Algehele gradering
Dit is 'n baie rustige omgewing en ek sal weer daar gaan bly.
Japie P - Okt 2013
Algehele gradering
Alles was net goed, host is baie vriendelik.
Louis N - Okt 2013
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Ronek S - Sep 2013
Algehele gradering
Puik!
Ronek S - Sep 2013
Algehele gradering
Ons sal weer kom!
Flip V - Aug 2013
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en LekkeSlaap-ervaring.
Hennie B - Aug 2013
Algehele gradering
Baie aangename onderbreking op die lang reis Mosselbaai toe
Jodi V - Jul 2013
Algehele gradering
Nice and cosy
Reinet J - Jul 2013
Algehele gradering
Die kamer was gerieflik, netjies en goeie waarde vir geld.
Ina P - Jun 2013
Algehele gradering
Alles was baie lekker.
Sam C - Jun 2013
Algehele gradering
Dit was snoesig, netjies en gemaklik.
Tersia E - Apr 2013
Algehele gradering
Gelee in stiller straatjie,
Walda L - Apr 2013
Algehele gradering
Die gehalte van die Kothuis was soos my eye huis. Gerieflik, soon, goeie gehalte beddens
Andre P - Des 2012
Algehele gradering
It is clean, cosy and quiet.
James D - Nov 2012
Algehele gradering
Very friendly and professional service.
Beverly B - Mei 2012
Algehele gradering
Great hospitality and comfort
Mari C - Jan 2012
Algehele gradering
Clean and neat.
Susan S - Okt 2011
Algehele gradering
Have a great stay
Alan S - Apr 2011
Algehele gradering
My stay at Crane Cottage was amazing.
Cecilia V - Apr 2011
Algehele gradering
A Pleasant overnight experience
Lourens E - Apr 2011
Algehele gradering
Nice warm place with friendly people. Thanks!!!!!
Eloise I - Mrt 2011
Algehele gradering
Very nice accommodation, will stay again
Anel T - Feb 2011
Algehele gradering
It was a very pleasant stay in a modern room with a comfortable bed.
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Charl Cilliersstraat 3, Colesberg, 9795, Noord-Kaap