Buffalo Rock Tented Camp
Beskrywing
Die tente het elkeen 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n binnestort en toegang tot 'n privaat buitestort. Elke tent het lugversorging, bottelwater, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenheid/kamer het
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Verblyf sluit alle maaltye in.
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Numbi-hek, Krugerwildtuin, 1242, Mpumalanga