Baal Perazim
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Camberwell-weg en Hoofweg 257, Princeton Court B7, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Baal Perazim is 'n lieflike woonstel in Drieankerbaai in Kaapstad en is bine maklike bereik vanaf Rocklands-strand en Drieankerbaai-strand. Die woonstel bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste, beskik oor 2 slaapkamers en gaste deel 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, handstort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n glasdeur wat na 'n stoep met meubels lei.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeeprlek, en is naby die Robbeneiland-karwei en die V&A Waterfront.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.5/5
Kidist Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hoek van Camberwell-weg en Hoofweg 257, Princeton Court B7, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Baal Perazim het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Drieankerbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Camberwell-weg en Hoofweg 257, Princeton Court B7, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom